LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
Hoofstuk 3: Die verhaal oor apartheid – verlede tyd p150 mense wat deur ander mense soos diere behandel word. En die hartseerste deel van hierdie hoofstuk in ons geskiedenis is die name wat keer op keer opduik in die verhale, wit name, hoofsaaklik Afrikaanse name: Basson, Barnard, Groenewald, Nieuwoudt, Van der Merwe en Van Zyl. Die boek wat Krog skryf oor haar werk as joernalis by die WVK, dra sy op aan “every victim who had an Afrikaner surname on her lips.” Die mede-navorsers het ook vanne gehad soos Basson, Barnard, Nieuwoudt en so meer. Die WVK-onthulling sou nie by hulle kon verbygaan nie. Soos die res van die samelewing het hulle ook gereageer op dit wat hulle by die WVK gehoor het. Die volgende afdeling gee hieraan aandag. 6. Reaksie op die onthullings Soos te wagte was die lede van die wit gemeenskap – die bevoordeeldes van apartheid – nie baie gelukkig om hierdie verhale te hoor nie. Baie beskuldigings van ongetoetste bewyse en bewerings (Krog 1998a:162) is gerig aan die WVK, maar hoe ongetoets dit ook al mag wees, die donker sy van apartheid was ontbloot en die wêreld het gereageer op dit wat hulle gehoor het. In die groep was daar ʼn wye reeks van reaksies op die WVK, van aanvaarding tot totale verwerping. In die volgende vyf afdelings bespreek ek van die belangrikste reaksies van die mede-navorsers. Hierdie vyf diskoerse kom net so uit die gesprekke van die mede-navorsers en was ook by almal teenwoordig. Saam gee dié vyf ʼn goeie oorsig oor die sentimente van die groep. 6.1 “Dit is nie só nie” Die reaksie van die mede-navorsers op die onthulling by die WVK verskil, maar toon tog ’n bepaalde ooreenkoms. Die eerste drie reaksies is variasies van Weingarten se vierde (swart) kwadrant soos in hoofstuk twee verduidelik is. Die mede-navorsers beskou hulleself as beide onbewus en ontmagtig. Hulle beweer dat hulle nie geweet het nie, en selfs al sou hulle geweet het van die negatiewe impak van apartheid, was hulle nie by magte om iets daaraan te doen nie. Kaliski (aangehaal in Krog 1998a:162) noem sulke mense “pedestrians,” bloot “passers-by” wat beweer hulle het nie geweet
Hoofstuk 3: Die verhaal oor apartheid – verlede tyd p151 wat aan die gebeur was nie. Die eerste reaksie van die groep, en van mense van buite, is die een van ontkenning. Hierdie reaksie neem verskillende vorme aan: Enersyds is daar ’n volledige ontkenning dat enigiets verkeerds ooit gebeur het. Andersyds is daar diegene wat wel ruimte laat vir ’n beperkte erkenning, maar dit word onmiddellik teengewerk met argumente oor die voordele van apartheid vir die swart inwoners van Suid-Afrika. Voorstaanders van hierdie eerste posisie, naamlik dat apartheid nie so erg was nie, bestaan binne die navorsingsgroep, maar ook in die breë gemeenskap. Reeds in 1985 skryf oud-predikant en koerantman Willem De Klerk (1985:90) ʼn evaluering van die destydse politieke situasie. Hy lys vyf groot Bybelse beginsels waaraan enige politieke sisteem beoordeel moet word, naamlik liefde, regverdigheid, vryheid, ordelikheid, vrede. Hy gaan dan voort om te sê dat ’n saak uitgemaak kan word dat hierdie vyf beginsels die basis van die beleid van aparte ontwikkeling uitmaak. Hy gee toe dat daar bepaalde foute in ons politieke houdings en gesindhede is en dat dit moet verander. Hiervoor moet wit mense kollektiewe skuld aanvaar. Sy volgende woorde sou nog baie gehoor word in die tyd van die WVK: “Natuurlik [sy beklemtoning] is daar ook ’n hoop skuld op die skouers van gekleurdes” (De Klerk 1985:91). Tydens die tweede groepsgesprek vra ek die vraag: Wat maak Suid-Afrika dan nou so sleg? As julle dan nou sê dit gebeur orals, hoekom hierdie hengse klomp stof oor ons? [Albert 2-103]. Isak [2-106] se antwoord is nogal onthullend: Ons was naïef, en ons was eerlik. Dis asof hy daarmee wil sê dat wit mense maar kon diskrimineer solank dit net nie amptelike beleid was nie. Hierdie posisie word bevestig deur Hanlie [2-108] wat sê dis omdat dit op die wetboeke was. Dit is ʼn argument wat ek ook kleintyd in my ouerhuis gehoor het. Tydens die vierde gesprek keer Johan [4-497] terug na hierdie tema en veral die oorsprong van apartheid. Hy voer aan dat Verwoerd geen slegte bedoelings met apartheid gehad het nie, dit het eers later gekom. In ’n latere gesprek sou Mike [6-057] sê: die slegte gedeelte van apartheid... dit is wel sonde. Die implikasie is duidelik: apartheid was nie so sleg soos daar gesê is nie. In ʼn koerant se briewekolom word ʼn soortgelyke saak aangeraak. Iemand vra "So how bad could Apartheid have been?" (Krog 1998a:3). Tydens die besigheidsektor se
- Page 115 and 116: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 117 and 118: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 119 and 120: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 121 and 122: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 123 and 124: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 125 and 126: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 127 and 128: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 129 and 130: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 131 and 132: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 133 and 134: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 135 and 136: HOOFSTUK 3 DIE VERHAAL OOR APARTHEI
- Page 137 and 138: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 139 and 140: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 141 and 142: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 143 and 144: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 145 and 146: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 147 and 148: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 149 and 150: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 151 and 152: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 153 and 154: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 155 and 156: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 157 and 158: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 159 and 160: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 161 and 162: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 163 and 164: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 165: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 169 and 170: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 171 and 172: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 173 and 174: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 175 and 176: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 177 and 178: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 179 and 180: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 181 and 182: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 183 and 184: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 185 and 186: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 187 and 188: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 189 and 190: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 191 and 192: HOOFSTUK 4 DIE VERHAAL OOR APARTHEI
- Page 193 and 194: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 195 and 196: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 197 and 198: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 199 and 200: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 201 and 202: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 203 and 204: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 205 and 206: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 207 and 208: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 209 and 210: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 211 and 212: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 213 and 214: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
- Page 215 and 216: Hoofstuk 4: Die verhaal oor aparthe
Hoofstuk 3: Die verhaal oor apartheid – verlede tyd

p150

mense wat deur ander mense soos diere behandel word. En die hartseerste deel van

hierdie hoofstuk in ons geskiedenis is die name wat keer op keer opduik in die verhale,

wit name, hoofsaaklik Afrikaanse name: Basson, Barnard, Groenewald, Nieuwoudt,

Van der Merwe en Van Zyl. Die boek wat Krog skryf oor haar werk as joernalis by die

WVK, dra sy op aan “every victim who had an Afrikaner surname on her lips.”

Die mede-navorsers het ook vanne gehad soos Basson, Barnard, Nieuwoudt en so

meer. Die WVK-onthulling sou nie by hulle kon verbygaan nie. Soos die res van die

samelewing het hulle ook gereageer op dit wat hulle by die WVK gehoor het. Die

volgende afdeling gee hieraan aandag.

6. Reaksie op die onthullings

Soos te wagte was die lede van die wit gemeenskap – die bevoordeeldes van

apartheid – nie baie gelukkig om hierdie verhale te hoor nie. Baie beskuldigings van

ongetoetste bewyse en bewerings (Krog 1998a:162) is gerig aan die WVK, maar hoe

ongetoets dit ook al mag wees, die donker sy van apartheid was ontbloot en die wêreld

het gereageer op dit wat hulle gehoor het.

In die groep was daar ʼn wye reeks van reaksies op die WVK, van aanvaarding tot

totale verwerping. In die volgende vyf afdelings bespreek ek van die belangrikste

reaksies van die mede-navorsers. Hierdie vyf diskoerse kom net so uit die gesprekke

van die mede-navorsers en was ook by almal teenwoordig. Saam gee dié vyf ʼn goeie

oorsig oor die sentimente van die groep.

6.1 “Dit is nie só nie”

Die reaksie van die mede-navorsers op die onthulling by die WVK verskil, maar toon

tog ’n bepaalde ooreenkoms. Die eerste drie reaksies is variasies van Weingarten se

vierde (swart) kwadrant soos in hoofstuk twee verduidelik is. Die mede-navorsers

beskou hulleself as beide onbewus en ontmagtig. Hulle beweer dat hulle nie geweet

het nie, en selfs al sou hulle geweet het van die negatiewe impak van apartheid, was

hulle nie by magte om iets daaraan te doen nie. Kaliski (aangehaal in Krog 1998a:162)

noem sulke mense “pedestrians,” bloot “passers-by” wat beweer hulle het nie geweet