LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ... LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...
Hoofstuk 2: Die oorsprong van die apartheidsverhaal p86 sensitiwiteit vir rassisme aangekweek het nie. Rassisme is vir baie steeds deel van hulle lewe. Die insident hy die Reitz-kamerwonings op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat waar swart werkers aan die hand van vier wit studente ʼn ontgroeningsritueel deurloop het (Cloete 2008:1), is tekenend van hierdie probleem. Vyf swart skoonmakers is deur ʼn aantal wit studente, waarvan vier later geïdentifiseer en geskors is, gedwing om aan allerlei aktiwiteite deel te neem en om ʼn brousel waarin ʼn student na bewering geürineer het, te eet. Die verontwaardiging oor hierdie vernedering het vir weke lank neerslag gevind in die briewekolomme van koerante. Ongelukkig was daar ook heelwat briewe wat ongekwalifiseerde steun aan die studente toegesê het sonder om enigsins sensitiwiteit te toon vir diegene aan die ontvangkant van hierdie rassistiese ritueel. Rassisme het waarskynlik ook ʼn rol gespeel in die voorval by die township Skielik in Januarie 2008 toe ʼn sewentienjarige seun met sy pa se geweer drie swart mense koelbloedig doodgeskiet en sewe geword het (Mouton 2008a:1). ʼn Woordvoerder van die SAPD het dit "an apparent race-related attack" genoem (News24 2008:elektroniese bron). Soos so dikwels by die geringste provokasie gebeur, was die vakverbond Cosatu gou by om dit "racist murders" te noem terwyl die woordvoerder van die DA die swart burgemeester beskuldig het dat sy rassisme en massahisterie aanhits (News24 2008:elektroniese bron). Hierdie en soortgelyke voorvalle tussen wit en swart gee telkens aanleiding tot erge rassistiese reaksies soos gesien word in die briewekolomme van koerante. Rassespanning word tans baie meer aan die groot klok gehang. Veral in berigte oor misdaad word die rassekaart baie gereeld gespeel. Dit wil voorkom of wit mense tans meer openlik rassisties is as tydens apartheid. Dit is veral die misdaad en gebrekkige dienslewering wat as verskoning aangebied word vir die blatante rassisme van sommige uitlatings. Keer op keer word in die strik getrap om die misdadiger of korrupte amptenaar en ras gelyk te stel. Die onvermydelike gevolg is ʼn voortsetting van die stereotipering van alle swart mense as krimineel of korrup. In hierdie trant skryf ene Kardoesie5 14 (skuilnaam) in reaksie op Breytenbach (2011:elektroniese bron): “hoe tree mens in gesprek met ‘leiers’ soos Zuma en Malema en vele ander, wat geen benul van beskawing het nie? Hulle is so na aan barbare as wat kan kom. Moor en steel is vir hulle soos skryf vir jou is.” 14 In alle gevalle (hier en verderaan) waar aanlyn-reaksies op koerantartikels aangehaal word, kan die betrokke reaksie gelees word deur die verwysing na die oorspronklike artikel te volg.
Hoofstuk 2: Die oorsprong van die apartheidsverhaal p87 Al hierdie faktore hierbo genoem, veroorsaak dat al meer mense die land verlaat. Dit is dikwels die jongmense (Naidoo 2010:elektroniese bron) en die goed-gekwalifiseerdes wat emigreer. Volgens ʼn berig in Newsweek (Johnson, S. 2009:elektroniese bron) beraam die SA Instituut vir Rasse-aangeleenthede dat ongeveer 800 000 wit mense, uit ʼn totaal van ongeveer 4 miljoen, die land reeds sedert 1995 verlaat het. Die redes wat hulle aangevoer is hoofsaaklik vrees vir misdaad soos moord en verkragting. Voortdurende plaasaanvalle, regstellende aksie en die politieke onsekerheid word ook as redes aangebied. Verskillende organisasies, soos Afri-Forum se Kom Huis Toe Veldtog (Bailey 2007:elektroniese bron) en die onafhanklike nie-winsgewende organisasie Homecoming revolution (Jones 2003:elektroniese bron), probeer om hierdie, dikwels hoogsgeskoolde, mense terug te lok na Suid-Afrika. Terselfdertyd is die aantal emigrante blykbaar nie ʼn probleem vir die regerende party nie. Die ANCwoordvoerder, Jackson Mthembu, het gesê die mense wat die land wil verlaat, moet maar gaan. “Ek verstaan eintlik nie hoekom mense die land sal wil verlaat nie” (Pretorius 2011:elektroniese bron). Nie almal wat ongelukkig is, verlaat die land nie. Vir baie is dit nie moontlik om te emigreer nie, al sou hulle wou. Baie ander wil eenvoudig nie hulle geboorteland verruil vir ʼn ander nie. Baie van hierdie groep emigreer egter na binne en onttrek hulle vir alle praktiese doeleindes aan die samelewing. Onder diegene wat nie die land verlaat het nie, is daar steeds ʼn groep wat glo dat apartheid “nie so erg” was nie. Van die gebruiklike “ja, maar” voorstanders is daar baie. Ander gaan selfs verder. In reaksie op ʼn brief van Barnard-Naudé (2011a:elektroniese bron) in Rapport skryf iemand as volg onder die skuilnaam Fillistyn: “Ek is 'n apartheid bevoordeelde en trots daarop. Die ander volke in SA het 'n morele plig om vir die afrikaner (sic) dankie te se (sic) vir wat hy vir hulle gedoen het oor jare en ook jammer dat hulle hom nou sy selfbeskikkingsreg ontse (sic).” Ander probeer steeds ʼn saak daarvoor uitmaak dat apartheid “sin gemaak” het (Du Toit 2010:elektroniese bron). In ʼn lang, uitvoerige artikel probeer hy bewys dat die beleid van apartheid bloot gaan oor die sterkste groep wat vir sy eie voortbestaan sorg. Hy vergelyk dit dan met, onder andere, honde wat baklei om ʼn been. Die politieke beleid was dan bloot die gevolg van die sterkste hond wat die grootste been gekry het. Hierdie beleid het dan ook groot voordeel ingehou vir die ander inwoners van die land. Oor die effek van die beleid op swart mense en die ontwikkeling van die swart volke in
- Page 51 and 52: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 53 and 54: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 55 and 56: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 57 and 58: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 59 and 60: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 61 and 62: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 63 and 64: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 65 and 66: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 67 and 68: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 69 and 70: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 71 and 72: Hoofstuk 1: Apartheid onder die loe
- Page 73 and 74: HOOFSTUK 2 DIE OORSPRONG VAN DIE AP
- Page 75 and 76: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 77 and 78: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 79 and 80: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 81 and 82: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 83 and 84: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 85 and 86: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 87 and 88: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 89 and 90: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 91 and 92: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 93 and 94: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 95 and 96: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 97 and 98: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 99 and 100: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 101: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 105 and 106: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 107 and 108: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 109 and 110: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 111 and 112: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 113 and 114: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 115 and 116: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 117 and 118: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 119 and 120: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 121 and 122: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 123 and 124: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 125 and 126: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 127 and 128: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 129 and 130: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 131 and 132: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 133 and 134: Hoofstuk 2: Die oorsprong van die a
- Page 135 and 136: HOOFSTUK 3 DIE VERHAAL OOR APARTHEI
- Page 137 and 138: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 139 and 140: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 141 and 142: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 143 and 144: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 145 and 146: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 147 and 148: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 149 and 150: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
- Page 151 and 152: Hoofstuk 3: Die verhaal oor aparthe
Hoofstuk 2: Die oorsprong van die apartheidsverhaal

p86

sensitiwiteit vir rassisme aangekweek het nie. Rassisme is vir baie steeds deel van

hulle lewe. Die insident hy die Reitz-kamerwonings op die kampus van die Universiteit

van die Vrystaat waar swart werkers aan die hand van vier wit studente ʼn

ontgroeningsritueel deurloop het (Cloete 2008:1), is tekenend van hierdie probleem.

Vyf swart skoonmakers is deur ʼn aantal wit studente, waarvan vier later geïdentifiseer

en geskors is, gedwing om aan allerlei aktiwiteite deel te neem en om ʼn brousel waarin

ʼn student na bewering geürineer het, te eet. Die verontwaardiging oor hierdie

vernedering het vir weke lank neerslag gevind in die briewekolomme van koerante.

Ongelukkig was daar ook heelwat briewe wat ongekwalifiseerde steun aan die studente

toegesê het sonder om enigsins sensitiwiteit te toon vir diegene aan die ontvangkant

van hierdie rassistiese ritueel.

Rassisme het waarskynlik ook ʼn rol gespeel in die voorval by die township Skielik in

Januarie 2008 toe ʼn sewentienjarige seun met sy pa se geweer drie swart mense

koelbloedig doodgeskiet en sewe geword het (Mouton 2008a:1). ʼn Woordvoerder van

die SAPD het dit "an apparent race-related attack" genoem (News24 2008:elektroniese

bron). Soos so dikwels by die geringste provokasie gebeur, was die vakverbond

Cosatu gou by om dit "racist murders" te noem terwyl die woordvoerder van die DA die

swart burgemeester beskuldig het dat sy rassisme en massahisterie aanhits (News24

2008:elektroniese bron). Hierdie en soortgelyke voorvalle tussen wit en swart gee

telkens aanleiding tot erge rassistiese reaksies soos gesien word in die briewekolomme

van koerante.

Rassespanning word tans baie meer aan die groot klok gehang. Veral in berigte oor

misdaad word die rassekaart baie gereeld gespeel. Dit wil voorkom of wit mense tans

meer openlik rassisties is as tydens apartheid. Dit is veral die misdaad en gebrekkige

dienslewering wat as verskoning aangebied word vir die blatante rassisme van

sommige uitlatings. Keer op keer word in die strik getrap om die misdadiger of korrupte

amptenaar en ras gelyk te stel. Die onvermydelike gevolg is ʼn voortsetting van die

stereotipering van alle swart mense as krimineel of korrup. In hierdie trant skryf ene

Kardoesie5 14 (skuilnaam) in reaksie op Breytenbach (2011:elektroniese bron): “hoe

tree mens in gesprek met ‘leiers’ soos Zuma en Malema en vele ander, wat geen benul

van beskawing het nie? Hulle is so na aan barbare as wat kan kom. Moor en steel is vir

hulle soos skryf vir jou is.”

14 In alle gevalle (hier en verderaan) waar aanlyn-reaksies op koerantartikels aangehaal word, kan die

betrokke reaksie gelees word deur die verwysing na die oorspronklike artikel te volg.