25.12.2013 Views

Sessie 1: Die Verleide Siele - Dropbox

Sessie 1: Die Verleide Siele - Dropbox

Sessie 1: Die Verleide Siele - Dropbox

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons tema vir Historymaker Kamp 5 is “Soul Detox”

Jy mag dalk vra wat is “Soul Detox”?

Wel kom ons bou gou ‘n fondasie vir wat ons die naweek oor gaan praat.

Dit is belangrik dat ons verstaan en dit is baie belangrik in hoe ons ons lewe leef

dat ons nie ‘n LIGGAAM met ‘n SIEL is nie, maar ‘n SIEL met ‘n LIGGAAM. Baie

van ons dink ons is ons liggaam, maar ons is nie. As jy dood gaan gaan jou

liggaam dood en nie jou SIEL nie nie. Jou SIEL leef erens vir ewig. Ons is nie

LIGGAAM met ‘n SIEL nie, maar ‘n SIEL met ‘n LIGGAAM!

In Genesis 2:7 se die bybel die vlg:

Yahweh God formed man from the dust of the ground, and

breathed into his nostrils the breath of life; and man became a

living soul.

Genesis 2:7

WEB

Wat gebeur hier?

1. Die Here vat grond en vorm die mens

2. Dit is die buite bedekking van die mens

3. God blaas lewend gewende lug by die mens in

4. En wat word die mens?

5. ‘n lewende siel!

Die mens word nie ‘n lewende liggaam nie, maar ‘n lewende siel!

Ons is nie ‘n LIGGAAM met ‘n SIEL nie, maar ‘n SIEL met ‘n LIGGAAM!

Wat maak dit saak? Kom ek verduidelik!

Toe ek besig was om groot te word het my Ma gerook. Eendag het iemand gevra

of jy hel toe gaan as jy rook? Wel, die antwoord is nee, maar die jy gaan wel ruik

asof jy alreeds daar was.

Wat ek nooit besef het nie is dat omdat my Ma gerook het ek ook na rook geruik

het. Ek het dit besef toe ek uit die huis is om te gaan swot het. Elke keer as ek met

vakansie by die huis was het ek net besef, dat die huis ruik sleg. Maar binne

oomblikke het ek weer gewoond geraak aand dit.

Toe ek terug kom by die kollege het my pel vir my gesê ek stink na rook. Ek het

my klere geruik wat ek aan gehad het en ook in my sak gehad het en dit het

gestink. Toe besef ek dat ek vir 18 jaar in ‘n huis gebly het waar alles na rook

geruik het en ek ook. En ooral war ek gegaan het het mense dit geruik maar my

nooit gesê nie. Toe het dit vir my sin gemaak dat ek op skool nooit ‘n date gekry

het nie maar dat ek op kollege nogal populer was. Nie regtig nie, maar dit laat my

beter voel.

Ek het nie besef dat ek asem die hele tyd tweede handse rook in nie, dit is gif en

ek het nie besef die effek wat dit op my gehad het nie.

Ek dink baie van ons vandag is besig om tweede handse gif van ons kultuur in te

asem en dit beinvloed ons SIEL.

Ons praat baie daarvan om Detox. Detox jou liggaam, detox jou vel! Maar ons

praat nooit daarvan om ons SIEL te detox nie en om te gee vir die kern van ons

mens wees en wie ons werklik is nie.

So hierdie naweek gaan ons bietjie kyk na hoe ons vir ons siel kan sorg.

Ons begin vanaand met:

Die Verleide Siel

Ons gaan vanaand sommer begin en praat oor Idols wat ons in kies bo God!

Eksodus 20:3-5

Net Ek mag jou God wees. Jy mag nie ander gode hê nie. 4-5Jy mag nie vir

jou ’n beeld maak of iets in die skepping probeer naboots om dit te aanbid of

daarvoor te offer nie. Jy mag nie beelde maak wat lyk soos enigiets wat in die

lug daar bo is of soos iets hier op die aarde waarop jy bly of soos iets in die

plekke in die water onder die aarde, om dit te vereer soos God nie.

-DB

Jy mag nie vir jou… beeld of iets in die skepping probeer naboots om te

aanbid nie. Nie bo of onder nie.

Hoekom is dit dat ons siel so weerloos is tot die aanbidding(worshiping) en

verleiding van Idols?

Dit is omdat ons siel gemaak is om te connect om die ware lewende God te

aanbid. Ons is worshipers, worship is nie iets wat ons doen nie, ons is geskep

om te worship! Elke oomblik wat ons siel met iets anders as God gevul is

word ons verlei deur namaaksels.

Daarom kan so baie van ons lewens so vol wees met baie dinge maar nog

steed is ons leeg aan die binnekant, want alles in die wêreld kan nie die siel

bevredig nie. Die siel is gemaak om slegs deur die lewende God gevul en

bevredig te word.

Daarom lees ons dat God sê “Net Ek mag jou God wees”

So do not corrupt yourselves by making an idol in any form—whether of a man or a

woman, 17 an animal on the ground, a bird in the sky, 18 a small animal that

scurries along the ground, or a fish in the deepest sea. 19 And when you look up

into the sky and see the sun, moon, and stars—all the forces of heaven—don't be

seduced into worshiping them. Deut 4:16-­‐19 NLT

Kom ons wees nou eerlik met mekaar. Niemand van ons gaan sommer ‘n dier

aanbid nie, of buite toe gaan en sê “O Ster ek aanbid jou nie”

Storie van sendeling van VSA wat vrou in dorpie kry waar sy hoender offer en

toe vertel sy hom hoe sy Amerika sien offers maak het toe sy daar was. TV +

Sport.

Jesus vra ‘n baie belangrike vraag in Markus 8:36

What good is it for a man to gain the whole world, yet forfeit his soul?

Mark 8:36

Maar hoe raak ons ontslae van die Idols in ons lewe?

1. Leer om die afgode in jou lewe te identifiseer

Wat is dit wat ons verhoog het in ons lewens sodat dit die plek van die ware

lewende God oor geneem het?

3 Who may ascend the hill of the Lord? Who may stand in his holy place? 4 He who

has clean hands and a pure heart, who does not lift up his soul to an idol. Ps 24:3-­‐4

Wie mag tot die Here nader en in Sy teenwoordigheid wees? Mense wat nie

hulle siel gee aan ‘n afgod nie.

3 goeie vrae om te kyk watter idols in jou lewe is:

• Hoe spandeer jy jou tyd?

• Hoe spandeer jy jou geld?

• Waaroor praat jy?

Groep vrae:

1. Wat is van die afgode wat julle dink mense vandag mee sukkel?

2. Hoekom dink julle is afgode ‘n algemene probleem vandag?

3. Het jy al ‘n afgod gehad en dit oorkom in jou lewe?

Paar goed wat ek dink afgode kan wees:

• Huis

• Sport

• Fitness

• Online gaming

• Social Networking

• Dysfunctional relationship met jou foon

• Kos (self obsessiewe gesonde eet)

• Musiek

• Stokperdjies

• Strewe na rykdom

Ons vind dit baie maklik om redes te kry om hierdie goed as afgode in ons

lewens af te maak.

Jy het nou ontdek wat die afgod in jou lewe is. Nou wat nou? Wat sê die bybel

moet ons doen?

2. Breek af die afgode

Een ding wat God nooit van ons vra is om ons afgode te beheer nie. Hy vra

dat ons dit moet afbreek. God wil nie hê ons moet afgode verdra nie. Hy wil

ons wys hoe om dit te vernietig. Ek bedoel om ontslae te raak van alles wat

belangriker is as die ware lewende God

Dit is wat God vir Gideon gesê het om te doen toe Sy mense voor al die

afgode gebuig het en hulle aanbid het.

…Tear down your father's altar to Baal and cut down the Asherah pole beside it.

Judg 6:25

Die Here se nie Gideon moet dit versigtig afhaal, op pak en weg sit nie. Nee, hy

moet dit afbreek en afsny. Hier is dit duidelik dat God baie erenstig is oor dit.

Daar is ‘n stuk “righteous anger”! Daar is soos ‘n “roar” waar Gideon dit afruk en

amper sê ek gaan dit nie meer vat nie! Ek gaan nie toelaat dat iets tussen my/ons

en God staan nie!

My grootste vrees is dat as ons vanaand praat oor afgode afbreek dat jy net

vanaand gaan sê dit is my ding. Dit is wat ek doen om te ontspan. Dit is hoekom

God vir Gideon sê breek dit af, Hy sê nie dit wat jou gunsteling is hou dit nie.

Sommige van julle weet dat jy te veel doenig is op jou selfoon? Van julle hou so

van games speel dat dit al is wat vir julle belangrik is, van julle is so in fashion en

fiksheid en goedlyk in dat jy al jou denke en energie daarin sit.

Dit is my ding en ek love dit en ek gee nie om nie.

Jy sien ons is verlei om goed te aanbid wat ons behoeftes nooit regtig sal

bevredig nie. Ons aanbid ‘n namaaksel iets wat nooit bevredig nie. Daarom

wonder ons hoekom ons siel so leeg is, maar tog is ons lewens vol. Ons het alles,

maar voel leeg en dood binne.

Daarom het Jesus vir die man gesê wat oor sy pad gekom het die volgende gesê:

Jesus het hom aandagtig aangekyk en liefgekry. “Jy kom net een iets kort,”

het Hy vir hom gesê. “Gaan verkoop alles wat jy het en gee die geld vir die

armes. Dan sal jy ’n skat in die hemel hê. Kom dan en word my volgeling.”

Markus 10:21

Wat is dit wat vir jou nog te belangrik is om Jesus met oorgawe te volg? Dalk

vriende, dalk jou sport, jou talente, jou drome? Wat is jou “geld” wat jy hierdie

naweek moet opgee. Waaroor is die Here nou besig om met jou te gesels?

Ek weet nie wat dit is nie maar al wat ek vir jou wil sê is breek dit af, vernietig

dit, breek dit af! Ek wil jou nou paar minute gee om net bietjie tyd te gee om

op jou eie te sit en met die Here te praat. Wat is dit wat vir jou belangriker is

as die ware lewende God?

Nou as jy vanaand of oor die naweek jou afgode afbreek, wat moet jy dan

doen?

Nou dat jy plek in jou siel oop het is die volgende ding om te doen is:

3. Vul jou siel met God

Kom ek deel met julle drie verse:

2 My soul yearns, even faints, for the courts of the Lord; my heart and my flesh cry

out for the living God. Ps 84:2

9 For (God) satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things.

Ps 107:9 ESV

As the deer pants for streams of water, so my soul pants for you, O God. 2 My soul

thirsts for God, for the living God…

Soos ’n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!

Ps 42:1-­‐2

As ons kyk na van die woorde wat gebruik word in die tekste is dit nie gewoonlik

woorde wat ons gebruik as ons oor God praat nie?

Yearns/Smag

Faints/verlang

Satisfies/bevredig

Longing/verlange

Hungry/honger

Pants/smag

Thirst/dors

Dit is woorde wat ons gewoonlik gebruik om na behoefte vir wêreld se goed te

verwys. Dawid sê sy siel smag, verlang, is dors en honger na God. Jy besef dit dalk

nie maar daai leegheid in jou is jou smag, verlange, honger en dors na God.

Max Lucado vertel die storie van ‘n vis. Eendag was daar ‘n vis in die see. Iemand

vat toe die vis en sit dit op die sand. Die vis het glad nie gelukkig gelyk nie. Hulle

vat toe die vis sit hom in ‘n pragtige vis huis en baie geld en vra of die vis toe

gelukkig is? Wat dink julle is die antwoord? Nee!!!

Gee die vis enige iets en alles maar die vis gaan nie gelukkig wees nie! Hoekom

nie? Die vis is nie gemaak vir die strand of die huis nie, maar is gemaak om in die

see te wees!

Ons is nie gemaak om ander goed in ons lewens bo die ware lewende God te

plaas nie. Ons sal nooit die leemte in ons lewens vul met al die wêreld se dinge

wat on kan of wil hê nie. Ons is gemaak om die ware lewende God te aanbid.

Dit is slegs deur ons afgode af te breek en na God te draai en ons honger, dors,

verlange en smag deur hom te laat vul dat ons werklik gelukkig sal wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!