Energie en verandering - Christelike Biblioteek
Energie en verandering - Christelike Biblioteek
Energie en verandering - Christelike Biblioteek
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Hoofstuk 5

Energie en verandering

Soorte energie

Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie.

Chemiese energie

Bewegingsenergie (‘n ander naam daarvoor is kinetiese energie)

• Elektrisiese energie

• Hitte-energie

• Lig-energie

• Klank-energie

Nog ‘n soort energie waarvan ons meer sal leer in die hoër grade, is potensiële energie.

Potensiële energie is energie wat in iets “gestoor” is, en wat wag om gebruik te word.

As ‘n stouterd in die klas ‘n rekkie terugtrek en vashou, besit daardie rekkie potensiële

energie. As hy die rekkie loslaat en iemand daarmee skiet, word die potensiële energie

omgesit of verander in bewegingsenergie.

Bronne van energie

Ons het ook geleer dat die plekke waar ons energie vandaan kry, bronne van energie

genoem word. In MSW het ons ook reeds geleer dat brandstowwe soos steenkool en

olie vir ons belangrike energiebronne is, maar dat hierdie energiebronne ongelukkig

ook nadele het: Dit besoedel die omgewing, en boonop kan dit uitgeput raak. Dit het

tyd geword dat die mens alternatiewe energiebronne soek. Van hierdie energiebronne

is die volgende:

Son-energie

Sonpanele word al hoe meer gereeld gebruik om warm water vir huise en fabrieke te

verskaf. ‘n Sonpaneel word swart geverf, want swart absobeer hitte die beste.

Daar bestaan ook “sonbatterye” wat in staat is om sonlig direk in elektrisiteit te verander.

24
In Kalifornië is daar al etlike sonkragstasies. Hierdie stasies bestaan uit ‘n klomp spieëls

wat so gerangskik is dat die sonstrale op ‘n pyp in die middel gekonsentreer word. Olie

wat deur hierdie pyp vloei, word baie warm. Hierdie hitte laat stoom ontstaan, wat weer

gebruik word om turbines aan te dryf wat elektrisiteit opwek.

Wind-energie

Wind-energie is reeds in die vroegste tye gebruik om seilbote aan te dryf.

Die energie van die wind kan ons op nog maniere help, bv.:

• om water te pomp en

• om elektrisiteit op te wek.

Baie navorsing word deesdae gedoen oor die opwekking van elektrisiteit met behulp

van die wind. Van die wind-kragstasies kan genoeg krag opwek vir 15 000 huise!

Water-energie

Water word op verskillende maniere as energiebron gebruik.

Die energie van vallende water is al van die vroegste tye af gebruik in waterwiele. Vandag

word vallende water gebruik om elektrisiteit op te wek. Die energie van die vallende

water word gebruik om ‘n turbine te laat draai, wat elektrisiteit opwek. Elektrisiteit wat

op hierdie manier opgewek word, word hidroëlektrisiteit genoem.

Stoomenergie is vroeër in baie masjiene en voertuie gebruik. Die eerste stoomenjin is

deur Thomas Newcomen uitgevind, maar James Watt van Skotland het die stoomenjin

baie verbeter. Die uitvinding van die stoomenjin het veroorsaak dat fabrieke nie meer

van waterwiele afhanklik was nie. Baie sterker en beter masjiene kon nou in fabrieke

gebruik word. In 1804 is die eerste stoomlokomotief reeds uitgevind. Vandag nog word

stoomturbines gebruik om elektrisiteit op te wek.

25
Die energie van branders kan ook gebruik word om elektrisiteit op te wek. Vallende

branders forseer lug op in ‘n toestel waar ‘n turbine begin draai en elektrisiteit opwek.

Lug in

Lug uit

Energie van plante

Die energie van die son is in groen plante gestoor. Plante kan ook vir die mens se

energiebehoeftes gebruik word. In Brasilië word alkohol van suikerriet gemaak en in

plaas van petrol gebruik. Daar is ook al geëksperimenteer met sonneblomolie as ‘n

plaasvervanger vir petrol.

Geotermiese energie

In sommige lande is daar gebiede waar die hitte uit die kern van die aarde taamlik

maklik bereikbaar is. Hierdie hitte kan gebruik word om huise of fabrieke te verhit of

om elektrisiteit op te wek. Amerika se eerste geotermiese kragstasie is reeds in 1960

gebou.

26

Turbine

Lug vloei

Brander

stuig Golf

rigting

Brander

sak

Golf

rigting
Metaan

Metaan is ‘n gas wat geproduseer word uit dieremis of menslike afval. Metaan is al in

die vorige eeu gebruik vir straatlampe, en is dus niks nuuts nie. Ongelukkig is metaan

ook een van die soorte gas wat die osoonlaag kan beskadig.

Kernkragstasies

Kernkrag word uit uraan geproduseer. Net EEN kilogram uraan bevat dieselfde hoeveelheid

energie as drie miljoen kilogram steenkool. Ongelukkig is die afvalmateriaal wat

ontstaan wanneer kernkrag geproduseer word, baie gevaarlik, want dit is radio-aktief.

Dit moet vir baie lang tye baie versigtig weggebêre word sodat daar nie radio-aktiewe

strale daaruit ontsnap nie. Iemand wat aan te veel radio-aktiewe bestraling blootgestel

word, kan kanker kry en doodgaan. Swanger vroue kan gestremde babatjies kry as

gevolg van bestraling.

Die gebruik van energie-omsetting om die mens te help

Ons het reeds geleer dat een soort energie omgesit of verander kan word in ‘n ander

soort energie.

Reeds in die vroegste tye het die mens maniere uitgevind om werk makliker te maak

deur energie-omsetting. As hulle ‘n swaar voorwerp moes beweeg, het hulle rollers of

rolstokke gebruik. Hefbome het ook gehelp om die voorwerpe te stoot.

Op bote het matrose ook die roeispane as hefbome gebruik om die skip te trek. Die seile

is opgetrek met katrolle, wat dit makliker gemaak het om die toue te trek.

Ons gebruik vandag nog hefbome en katrolle.

Hefbome en katrolle maak ons werk makliker!

Hoofstuk 6

27
28

stuur

katrol

rollers of rolstokke

anker