OVK June 2013 web file.indd

OVK June 2013 web file.indd OVK June 2013 web file.indd

23.09.2013 Views

gewen. Hy is steeds soveel as moontlik by die mid dellandse kampioenskappe betrokke. Oom Billy het onder meer in die direksies van CMW en die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging gedien, was ondervoor sit ter van die Sybokhaartrust en in 2000 die Oos-Kaap se Boer van die Jaar. Hy meen die Internasionale Sybok haar beraad het almal in die bedryf weer laat besef dat daar mag in eenheid is. “Met die groot internasionale blootstelling was die be raad ’n reuse-sukses en het die buitelanders self ge sien in watter omstandighede die vesel op die plaas ge pro duseer word.” Sy talle besoeke aan die buiteland het hom oortuig dat sybokhaar, en in die besonder kleinbokkiehaar, ’n spe sialiteitsvesel geword het. “Dit is in dieselfde klas as ander eksotiese vesels soos kasjmier en alpakka. Daar sal altyd welgestelde mense wees wat bereid is om ’n pre mie daarvoor te betaal, juis omdat die vesel van ’n dier afkomstig is. “Ons is reeds die vyfde geslag Colbornes wat ’n goeie bestaan uit sybokhaar voer omdat ons bereid is om daardie ekstra bietjie moeite in te sit.” 8 Oom Billy is ’n aandeelhouer van CMW. Hy sê CMW is ’n gevestigde makelaar met goeie prestasies. “Ons werk reeds sewe jaar lank saam met OVK. Dit is ’n ka pi taalkragtige maatskappy waarin ons baie vertroue het. Die feit dat ons goeie pryse kry, is te danke aan my makelaar, CMW.” OORSESE ERKEN NING VIR DIE COL BORNES SE GEHALTE IS: • Zegna – die prys vir die beste baal kleinbokkiehaar ses keer gewen. • Miyuki – die prys vir die bes-geklasseerde somer skeersel ses keer gewen. • Miyuki – die prys vir die grootkampioen geklas seerde somer- en winter-bokhaar skeersel twee keer gewen. • Daidoh – die hoogste gemiddelde prys vir ’n somer-kleinbokkieskeersel: eerste en tweede in 2008 en eerste in 2012. Inhoud • Contents

OVK NUUS AEROPLANE USED TO SAVE LIVES Other than being used to transport management and staff, the OVK aeroplane is also put to good use by Aerocare Flying Ambulance to help people in critical medical con ditions. Patients were trans ported from remote towns like Upington to hospitals, mostly in Bloemfontein, but even in Cape Town. A number of these patients were people who suffered heart attacks or who have been in jured in accidents. Aerocare is a 24/7 Flying Ambu lance flying very critical patients to much needed specialized health care. This is mostly patients in smaller towns where they otherwise would not be able to receive the vital care they need. On-board the flight is a doctor and a flight nurse as well as the two pilots needed for ambu lance flights. Both the doctor and the flight nurse are with the patient all the way from ICU to ICU where they hand the patient over. CMW EN ELITE SAAM VIR BETER DIENS ’n Beter diens aan produsente en samevoeging van administratiewe take is van die belangrikste redes waar om 9 CMW en CMW Elite nóg nader aan mekaar beweeg het, sê Nuno Gomes, hoofbestuurder van CMW. Dit was ’n sinvolle aksie, want die administrasie van die twee maatskappye het heelwat duplisering van take tot gevolg gehad. Dit word nou uitgeskakel met die gevolg dat ’n nog beter diens aan kliënte gelewer kan word. CMW en CMW Elite sal voortgaan en presies die self de diens lewer, maar die voordeel van die same voeging is meer en beter sinergie en raak punte tus sen die tegniese mense en bemarkers. Meer same werking tussen dié men se sal beslis ook ’n doel tref fender diens vir produsente beteken. Produsente sal dus voortaan die voordeel van die beter diens kry met die uiteindelike doelwit van ’n mede dingende voordeel vir die hele OVK-groep. LEIERS BATE VIR OVK Opleiding van sy personeel is een van die beste beleggings wat enige maatskappy kan maak. Daarom is op ge lei de en gemotiveerde leiers soos die groep wat hul leierskap-opleidingsprogram met sukses voltooi het, ’n bate vir OVK. Dit was die boodskap van Gerhard Kriel, hoof bestuurder handel, brandstofverspreiding, mega nisasie en motors, op die oorhandiging van die groep van 2012 se sertifikate. Inhoud • Contents

gewen. Hy is steeds soveel as moontlik by die mid dellandse

kampioenskappe betrokke.

Oom Billy het onder meer in die direksies van CMW

en die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging

gedien, was ondervoor sit ter van die Sybokhaartrust en

in 2000 die Oos-Kaap se Boer van die Jaar. Hy meen

die Internasionale Sybok haar beraad het almal in die

bedryf weer laat besef dat daar mag in eenheid is. “Met

die groot internasionale blootstelling was die be raad

’n reuse-sukses en het die buitelanders self ge sien in

watter omstandighede die vesel op die plaas ge pro duseer

word.”

Sy talle besoeke aan die buiteland het hom oortuig

dat sybokhaar, en in die besonder kleinbokkiehaar, ’n

spe sialiteitsvesel geword het. “Dit is in dieselfde klas as

ander eksotiese vesels soos kasjmier en alpakka. Daar

sal altyd welgestelde mense wees wat bereid is om ’n

pre mie daarvoor te betaal, juis omdat die vesel van ’n

dier afkomstig is.

“Ons is reeds die vyfde geslag Colbornes wat ’n goeie

bestaan uit sybokhaar voer omdat ons bereid is om daardie

ekstra bietjie moeite in te sit.”

8

Oom Billy is ’n aandeelhouer van CMW. Hy sê CMW is

’n gevestigde makelaar met goeie prestasies. “Ons werk

reeds sewe jaar lank saam met OVK. Dit is ’n ka pi taalkragtige

maatskappy waarin ons baie vertroue het. Die

feit dat ons goeie pryse kry, is te danke aan my makelaar,

CMW.”

OORSESE

ERKEN NING VIR

DIE COL BORNES

SE GEHALTE IS:

• Zegna – die prys vir die beste baal kleinbokkiehaar

ses keer gewen.

• Miyuki – die prys vir die bes-geklasseerde

somer skeersel ses keer gewen.

• Miyuki – die prys vir die grootkampioen

geklas seerde somer- en winter-bokhaar skeersel

twee keer gewen.

• Daidoh – die hoogste gemiddelde prys vir ’n

somer-kleinbokkieskeersel: eerste en tweede

in 2008 en eerste in 2012.

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!