OVK June 2013 web file.indd

OVK June 2013 web file.indd OVK June 2013 web file.indd

23.09.2013 Views

INTENSIEWE BESTUUR DIE ANGORA-RESEP Intensiewe bestuur in ’n eksten siewe boerdery – dus baie ekstra moeite en goeie versorging van sy diere, is die ant woord vir sukses met Angora bokke. Só sê een van Suid-Afrika se suksesvolste Angoratelers wat al 57 jaar met die ras boer. Angorabokke is sen si tie we diere wat spesiale aandag en bestuur verg. Veral die klein bokkies kry baie aan dag en goeie versorging, want jou aanwas is uiters belangrik, sê oom Billy Colborne van die plaas Kilborne by Willowmore. Ná 57 jaar saam met sy Angoras, ken hy elke aspek van die bedryf. Hy het geleer die boer moet heeltyds be trokke wees. “Die voordeel is dat jy twee keer ’n jaar in komste van sy bok ke het. Soms is dit min en ander kere baie. Praat met enige bokhaarboer en hy sal jou vertel dit verseker ’n ge sonde kontantvloei.” Die bewys van sy sukses is ’n muur vol blink trofeë wat hy en sy seun Fred vir hul voortreflike sybokhaar van die vervaar digers Ermenegildo Zegna van Italië en Miyuki Keori van Japan ont vang het. (Sien raampie) Oom Billy se betrokkenheid by An go ra bokke strek baie ver terug. Sy oupa het in die vroeë jare negentig al in die Willowmore-distrik in die ras begin be langstel, sy pa het 6 op die plaas Kil borne geboer en ná hom kom Fred, ’n baie ernstige boer. Hy lê klem op die belangrikheid van intensiewe bestuur. Angorabokke is sensitiewe diere. Daarom is skure op strategiese plekke op die plaas gebou sodat die diere skuiling het wan neer dit skielik koud word. Hulle leer die bokkies van kleins af om na die krale te gaan deur hulle met mie lies te lok. “As jy sien daar kom ’n koue, ry jy net met ’n sak mielies op jou bakkie na die veld en blaas die toeter. Dan stroom die bokke uit die hange. Som mige boe re gooi olie in die water wanneer die bokkies gedip word sodat die water soos op die rug van ’n eend kan wegloop.” Die grootste verlies wat oom Billy nog gehad het, was in 1971 toe 125 mm reën binne 36 uur geval en hy 400 afgeskeerde Angorabokke ver loor het. Aanwas is baie belangrik. Omdat klein bokkiehaar so duur is, is dit be talend om ekstra moeite te doen om waar devolle klein bokkies te be hou. Bokooie wat nie goeie moeder eien skappe toon nie, word in die skuur gesit en lusern gegee tot dat die bok kie aan haar suip. Klein bok kies Contents son der ’n ma word deur sy skoon dogter, Glen da, hans • groot ge maak. Om seker te maak dat ooie nie hul klein bokkies verloor nie, word die ooie en hul klein bokkies genom mer. Inhoud

Angorabokke is besonder lig op die veld – die ligste van alle klein veerasse – en wat inkomste betref die beste. In hul boerdery is hulle gelukkig om 135 ha besproei ingsgrond te hê waar die ooie met klein bokkies loop. Dit is ook voordelig vir die gehalte van die haar dat die diere op die land loop, want hulle haak nie aan bosse vas wat die vag uittorring nie. Contents • Inhoud Op Kilborne word elke ses maande – in Maart/April en Oom Billy en Fred het op die veld ram veiling van Van weer in Augustus/September – geskeer. Goeie sorg is ’n Hasselt en gas ver ko pers in Januarie vanjaar die hoog ste baie belangrike aspek van ’n uit staande skeersel van die prys van R33 000 vir ’n Ango ra ram behaal en ’n gemid- heel beste sybokhaar met ’n B-lengte, wat die grondslag delde prys van R8 781 vir sestien ramme gekry. van hul sukses is. Met mikskeer bly die vag skoon en Een van die grootste probleme van hul boerdery is pro- gereelde dip is noodsaaklik vir haar met glans. bleemdiere. Dit word met die hulp van Fred se jag hon de In skeertyd word die beste vagte eenkant gesit. Ná bestry. ’n Rooikat kan tot twintig klein bokkies in een nag skeer tyd word heel wat tyd en moeite bestee om die vag- vang, wat enorme skade veroorsaak. te sorgvuldig vir die Graaf Zegna-kompetisie te sor teer. Hulle het baie sukses met elektriese heinings om pro- Dié ekstra moeite met die haar verseker dat hul produk bleemdiere uit te hou. Altesaam 40 km grensdrade is gesog is en die beste pryse behaal. al so beveilig. Dit werk uitstekend, maar dit is belangrik ’n Baal kleinbokkiehaar van oom Billy en Fred, wat in dat dit goed in stand gehou moet word. 2009 die wêreld rekordprys van R420/kg behaal het, is Van die belangrikste werkers op dié plaas is skaap hon- een van die slegs vyf bale in die geskiedenis wat die de. Van die voortgeslagte af is die honde aktief in ge - prys van R400/kg oorskry het. Dié rekord is nog nie oor- span. Oom Billy het Springbokkleure verwerf en het ver - tref nie. skeie skaap hondkampioenskappe met sy skaap honde 7 In die stoetery word elke jaar nuwe ramme gekoop om die gehalte van die diere hoog te hou. Uit die aan was word ramme vir die kudde ge hou en die ander ramme op die plaas ver koop. Die klem is op ’n ooiboer dery en kapaters word op viertand-ouderdom verkoop. Dektyd is in April sodat die lammers in September aan kom wanneer die veld goed is en die bome in die lente bot.

Angorabokke is besonder lig op die veld – die ligste van

alle klein veerasse – en wat inkomste betref die beste. In

hul boerdery is hulle gelukkig om 135 ha besproei ingsgrond

te hê waar die ooie met klein bokkies loop. Dit is

ook voordelig vir die gehalte van die haar dat die diere op

die land loop, want hulle haak nie aan bosse vas wat die

vag uittorring nie.

Contents • Inhoud

Op Kilborne word elke ses maande – in Maart/April en Oom Billy en Fred het op die veld ram veiling van Van

weer in Augustus/September – geskeer. Goeie sorg is ’n Hasselt en gas ver ko pers in Januarie vanjaar die hoog ste

baie belangrike aspek van ’n uit staande skeersel van die prys van R33 000 vir ’n Ango ra ram behaal en ’n gemid-

heel beste sybokhaar met ’n B-lengte, wat die grondslag delde prys van R8 781 vir sestien ramme gekry.

van hul sukses is. Met mikskeer bly die vag skoon en

Een van die grootste probleme van hul boerdery is pro-

gereelde dip is noodsaaklik vir haar met glans.

bleemdiere. Dit word met die hulp van Fred se jag hon de

In skeertyd word die beste vagte eenkant gesit. Ná bestry. ’n Rooikat kan tot twintig klein bokkies in een nag

skeer tyd word heel wat tyd en moeite bestee om die vag- vang, wat enorme skade veroorsaak.

te sorgvuldig vir die Graaf Zegna-kompetisie te sor teer. Hulle het baie sukses met elektriese heinings om pro-

Dié ekstra moeite met die haar verseker dat hul produk bleemdiere uit te hou. Altesaam 40 km grensdrade is

gesog is en die beste pryse behaal.

al so beveilig. Dit werk uitstekend, maar dit is belangrik

’n Baal kleinbokkiehaar van oom Billy en Fred, wat in

dat dit goed in stand gehou moet word.

2009 die wêreld rekordprys van R420/kg behaal het, is Van die belangrikste werkers op dié plaas is skaap hon-

een van die slegs vyf bale in die geskiedenis wat die de. Van die voortgeslagte af is die honde aktief in ge -

prys van R400/kg oorskry het. Dié rekord is nog nie oor- span. Oom Billy het Springbokkleure verwerf en het ver -

tref nie. skeie skaap hondkampioenskappe met sy skaap honde

7

In die stoetery word elke jaar nuwe ramme gekoop om

die gehalte van die diere hoog te hou. Uit die aan was

word ramme vir die kudde ge hou en die ander ramme

op die plaas ver koop. Die klem is op ’n ooiboer dery en

kapaters word op viertand-ouderdom verkoop.

Dektyd is in April sodat die lammers in September aan kom

wanneer die veld goed is en die bome in die lente bot.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!