OVK June 2013 web file.indd

OVK June 2013 web file.indd OVK June 2013 web file.indd

23.09.2013 Views

kant van die munt aan gaan. Posi sio neer julself so strategies as moont lik. Maar bowenal BEMARK die indus trie aan die verbruiker, die men se wat julle produkte koop. Ek weet boere is prysnemers, maar dit bete ken nie dat julle persepsie-aan vaar ders hoef te wees nie. ’n Slim man het gesê mens veran der nie ’n persepsie nie, jy skep ’n nu we een. Nou ja, Groot Meneer Landbou-leier, as julle nie dadelik aan ’n nuwe persepsie begin werk nie, gaan dit julle duur te staan kom. Mark my words! SPAANSE HOENDER VIR DIE WINTER Winter is hier in volle glorie, en ’n ge bakte hoen der - ge reg met ’n bietjie van ’n Spaanse in vloed is net die ge reg waar mee jy die familie kan bederf. Hierdie resep is maklik, vinnig en moei te loos en almal sal vra vir meer. Dit kan ook maklik ver dub bel word. Jy kan ook ander hoenderstukke gebruik as wat op die resep aangedui is. Onthou dat die baktyd dalk ietwat aangepas sal moet word. Dis ook iets wat al ’n dag vooraf ge maak en net in die oond gedruk kan word wanneer jou gaste opdaag, wat meer tyd saam met jou gaste en min der in die kombuis beteken. 16 ● BESTANDDELE GENOEG VIR VIER PORSIES 8 stukkies hoender (verkieslik 4 boudjies en 4 dye, of 4 kwart hoenderstukke) 50 ml suurlemoensap 20 ml tiemie 5 ml growwe swartpeper 100 ml olyfolie 20 ml balsamiese asyn 1 blikkie tamatie en uie-smoor 4 sakkies tamatiepuree 2 knoffelstukkies – fyngekap 20 ml bruinsuiker 10 ml oreganum 5 ml pietersielie 5 ml paprika (gerookte paprika indien moontlik) 1 gekapte rissie 1 koppie swart olywe 2 chorizo worse opgekap in ringe óf 8 klein varkworsies ● METODE Contents • Verwyder alle oortollige vet en los vel van die hoender. Meng die suurlemoensap, tiemie, peper, olie en balsamiese asyn saam en sprinkel oor die hoender. Inhoud

Marineer vir 30 minute by kamertemperatuur. Pak die hoender in ’n vuurvaste oondpan. Meng die tamatie en uie-smoor met die tamatiepuree, knof fel, bruinsuiker, oreganum, pietersielie, rissie en paprika en gooi die mengsel bo-oor die hoender. Plaas nou die swart olywe en die worsies tussen die hoenderstukke en bedek met foelie. Bak vir 30 min by 180 grade, verwyder die foelie en bak ’n verdere 40 minute. Sit voor saam met geel rys, amandelvlokkies en varsgekapte pietersielie. WENKE • Oorskiethoender kan van die bene verwyder word, met die oortollige varkworsies, olywe en sous gemeng en in ’n frittata, quiche, geroosterde toebroodjie of wrap gebruik word. • As jy sommer ’n eenskottel-gereg hiervan wil maak, kan jy 1,5 koppies gewaste rys onder-in die oondpan gooi. Giet 3 koppies aftreksel bo-oor en plaas dan die hoenderstukke bo-op, gevolg deur die res van die be standdele. Pas ook die baktyd van die gereg aan en maak seker dat alle oortollige aftreksel deur die rys geabsorbeer is en sag gekook het. Laat die gereg 17 vir 10 minute onder foelie staan nadat dit uit die oond kom en voordat dit voorgesit word. Groenteblokkies kan ook vooraf met die rou rys gemeng word. Resep: Karen McEwan – Fairfield Foods, 049 842 1415, 082 397 8698 NET DIE BESTE IS GOED GENOEG Net die héél beste diens is goed ge noeg. Kliënte is nie afhanklik van die onderneming nie, die on der ne ming is afhanklik van hulle en is deel van die onderneming. Dít is die leuse van ’n boervrou van die Oos-Kaap in haar onder neming waar leerprodukte vervaardig word. Lang droogtes met ge paardgaande pro bleme het daartoe ge lei dat ’n boervrou van Olifants hoek na alter natie we maniere moes soek om ’n inkomste te genereer. Synde in die landbou en betrokke by perdesport, het sy ’n behoefte aan bekostigbare perde-toerusting vir boere gesien. Dít is waar Engela Kruger van GDE Leather in Middelburg se suksesvolle onderneming begin het. Die geleent heid wat sy raakgesien het en haar produkte het ten volle aan Contents • die be hoefte voldoen. Haar produkte was so gewild dat sy nie kon voorbly nie en sy het van die plaaswerkers opgelei om te help. Inhoud

Marineer vir 30 minute by kamertemperatuur.

Pak die hoender in ’n vuurvaste oondpan.

Meng die tamatie en uie-smoor met die tamatiepuree,

knof fel, bruinsuiker, oreganum, pietersielie, rissie en paprika

en gooi die mengsel bo-oor die hoender.

Plaas nou die swart olywe en die worsies tussen die hoenderstukke

en bedek met foelie.

Bak vir 30 min by 180 grade, verwyder die foelie en bak

’n verdere 40 minute.

Sit voor saam met geel rys, amandelvlokkies en varsgekapte

pietersielie.

WENKE

• Oorskiethoender kan van die bene verwyder word,

met die oortollige varkworsies, olywe en sous gemeng

en in ’n frittata, quiche, geroosterde toebroodjie of

wrap gebruik word.

• As jy sommer ’n eenskottel-gereg hiervan wil maak,

kan jy 1,5 koppies gewaste rys onder-in die oondpan

gooi. Giet 3 koppies aftreksel bo-oor en plaas dan

die hoenderstukke bo-op, gevolg deur die res van die

be standdele. Pas ook die baktyd van die gereg aan

en maak seker dat alle oortollige aftreksel deur die

rys geabsorbeer is en sag gekook het. Laat die gereg

17

vir 10 minute onder foelie staan nadat dit uit die oond

kom en voordat dit voorgesit word. Groenteblokkies

kan ook vooraf met die rou rys gemeng word.

Resep: Karen McEwan – Fairfield Foods,

049 842 1415, 082 397 8698

NET DIE BESTE IS GOED GENOEG

Net die héél beste diens is goed ge noeg. Kliënte is nie

afhanklik van die onderneming nie, die on der ne ming is

afhanklik van hulle en is deel van die onderneming. Dít

is die leuse van ’n boervrou van die Oos-Kaap in haar

onder neming waar leerprodukte vervaardig word.

Lang droogtes met ge paardgaande pro bleme het daartoe

ge lei dat ’n boervrou van Olifants hoek na alter natie

we maniere moes soek om ’n inkomste te genereer.

Synde in die landbou en betrokke by perdesport, het sy

’n behoefte aan bekostigbare perde-toerusting vir boere

gesien.

Dít is waar Engela Kruger van GDE Leather in Middelburg

se suksesvolle onderneming begin het. Die geleent heid

wat sy raakgesien het en haar produkte het ten volle aan

Contents

die be hoefte voldoen. Haar produkte was so gewild dat

sy nie kon voorbly nie en sy het van die plaaswerkers

opgelei om te help. Inhoud

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!