OVK June 2013 web file.indd

OVK June 2013 web file.indd OVK June 2013 web file.indd

23.09.2013 Views

gehoor het. ’n Diep dreuning volg ’n weer ligstraal wat die ark binne ver lig. Dit is Ja fet se stem wat eerste opgaan met ’n “Prys die Here!” Daar is opge wonden heid onder die gesin, die diere trippel rond en ge luide kom van oraloor. Dit is ’n warboel (Babelse verwarring?) en toe het die reën gekom: Op die se wende dag het die vloedwaters oor die aarde ge kom. Presies op die sewende dag van die tweede maand van die 600 ste jaar van Noag het die fonteine van die groot waters oop gebreek. Die vensters van die hemel is oopgemaak sodat ’n stort reën op die aarde geval het vir 40 dae en 40 nagte lank.” God is wie Hy is, Hy lieg nie. OVK BIBBER SAAM Met ’n groot borgskap van die jaarlikse Bibberfees by Smithfield het die OVK-groep verseker dat OVK en CMW betrokke bly by die gemeenskap van dié dorp in sy gebied. Dit was ’n dag vol aktiwiteite vir elkeen. Synde skaapwêreld is ’n aantal skaaprasse uitgestal, vliegduiwe is vroegdag losgelaat en fietsryers het ter - selfdertyd weggespring op hul bergfietsroetes. Deur die dag is skeerdemonstrasies deur CMW ge hou en lede van Vrystaatse pensteekklubs het ’n vertoon byeenkoms gehou. 14 Vir die kinders was daar heelwat vermaak, eetgoed was genoeg, kraampies met ’n verskeidenheid artikels het die kooplus bevredig en wanneer die verveling te groot geraak het, was ’n helikopterrit oor die dorp en feesterrein net die regte opwinding. Kunstenaars wat deur die dag en tot laat in die aand in die groot kuiertent opgetree het, het die feestelike atmosfeer lekker aangevul. Vroue - Aster sê SKEP ’N NUWE REPUTASIE Ek is so trots om by die Suid-Afri kaan se landbou be trokke te wees. Dis vir my lekker om te dink dat my Boet Chris jan die vyfde geslag op die familie plaas is. Ver al ná die afge lope Nampo-oesdae is ek toe ne mend bewus van die rol wat die kommersiële boer in die ge skie denis van ons land ge speel het. Letterlik van die tyd van die ossewa af tot by die tyd van die reke naar-gedrewe trekker was die boer die voor siener van bekos tigbae kos aan ons land en sy mense. My droom is dat die georgani seer de landbou hierdie boodskap sterker en meer aggressief wil uit dra. Hoekom is die landbouleiers so traag om die boodskap dat hulle die kos voorsieners is van Suid-Afrika en selfs Suider-Afrika aan die groot klok te hang, wonder ek. As Inhoud • Contents

ek nou Groot Meneer Landbou-leier was, het ek soveel geld as moontlik pre sies daarvoor begroot. Ek sou my amptenary gedwing het om innoverend te dink, die gren se van die ou-wêreldse denkpatrone af te breek en die boodskap tot in die hartjie van Soweto in te dra. Lie we genade, ek weet dit kos geld, maar maak ’n plan om geld daarvoor in die hande te kry! Of ons dit nou wil weet of nie – daar is in baie gemeenskappe ’n ver wronge per sepsie oor blanke, kom mersiële boere. En die politci se aan houdende negatiewe uitla tings help ook nie veel om dit te verander nie, hoewel dit lyk of die hui dige spulletjie al hoe meer begrip het vir ons. Dis juis by hier die mense wat die boodskap moet uit kom. Maar niemand vertel dit vir hulle nie en nie mand sal ook nie buiten jy en jou organisasie nie, Me neer Landbou-leier. Presies hierdie boodskap het ook sterk na vore gekom tydens ’n reeks pa neelbesprekings by Nam po. Die Vrystaatse Universiteit se rektor, prof. Jonathan Jansen, het die punt gemaak dat die landbou-genootskappe publisiteit moet gee vir die goeie werk wat hulle in hul onderskeie gemeenskappe doen. Hy het gepraat van plaas skole wat deur boere onderhou word, kos voorsiening aan armes, hulp aan opkomende boere, ens. En ek stem saam. As die boere dit nie self bekend 15 maak nie, sal al hierdie wonderlike inisiatiewe bloot on ge siens onder die radar deurglip. Daarom is ek so bly dat Vrystaat Landbou, na my me ning die mees progressiewe provinsiale land boustruk tuur in die land, die inisia tief geneem het om ’n so siaal-maatskap like komitee te stig. Ek lees dat die doel van die komitee is om betrok ke te raak by sosiaal ophef fende ak sies. Om die mense wat hierdie pro jekte bestuur, se hande sterker te maak en om Vrystaat Landbou se wye spektrum van hulpbronne aan te wend tot voordeel van ons pro vinsie se mense. Maar, liewe vrinne, daar rus op julle ook ’n verantwoordelik heid. As julle nie Henk Vermeulen en sy span inlig oor die projekte wat in julle gemeenskappe gebeur nie, kan hulle ook nie help nie. Groot asse blief, laat weet vir Vrystaat Land bou waarmee julle besig is. Dit sal hulle hande soveel sterker maak om die edel werk verder uit te brei. Ek haal my hoed af vir Vrystaat Landbou! By dieselfde paneelbespreking het Max du Preez ge - praat van “re pu tasiebeheer”. Die nuwe term het so reg in my kraal geval. Die kom mersiële landbousektor moet begin om sy eie reputasie te beheer en ’n nuwe reputasie te skep. Re-invent youself, soos die Ingelsman sê. Verby is die dae van ellelange kongresse met niksseggende spre kers. LUISTER na wat aan die ander Inhoud • Contents

gehoor het. ’n Diep dreuning volg ’n weer ligstraal wat

die ark binne ver lig. Dit is Ja fet se stem wat eerste

opgaan met ’n “Prys die Here!” Daar is opge wonden

heid onder die gesin, die diere trippel rond en

ge luide kom van oraloor. Dit is ’n warboel (Babelse verwarring?)

en toe het die reën gekom: Op die se wende

dag het die vloedwaters oor die aarde ge kom. Presies

op die sewende dag van die tweede maand van die

600 ste jaar van Noag het die fonteine van die groot

waters oop gebreek. Die vensters van die hemel is oopgemaak

sodat ’n stort reën op die aarde geval het vir

40 dae en 40 nagte lank.”

God is wie Hy is, Hy lieg nie.

OVK BIBBER SAAM

Met ’n groot borgskap van die jaarlikse Bibberfees by

Smithfield het die OVK-groep verseker dat OVK en CMW

betrokke bly by die gemeenskap van dié dorp in sy gebied.

Dit was ’n dag vol aktiwiteite vir elkeen.

Synde skaapwêreld is ’n aantal skaaprasse uitgestal,

vliegduiwe is vroegdag losgelaat en fietsryers het ter -

selfdertyd weggespring op hul bergfietsroetes. Deur

die dag is skeerdemonstrasies deur CMW ge hou en

lede van Vrystaatse pensteekklubs het ’n vertoon byeenkoms

gehou.

14

Vir die kinders was daar heelwat vermaak, eetgoed

was genoeg, kraampies met ’n verskeidenheid artikels

het die kooplus bevredig en wanneer die verveling te

groot geraak het, was ’n helikopterrit oor die dorp en

feesterrein net die regte opwinding. Kunstenaars wat

deur die dag en tot laat in die aand in die groot kuiertent

opgetree het, het die feestelike atmosfeer lekker

aangevul.

Vroue - Aster sê

SKEP ’N NUWE REPUTASIE

Ek is so trots om by die Suid-Afri kaan se landbou be trokke

te wees. Dis vir my lekker om te dink dat my Boet

Chris jan die vyfde geslag op die familie plaas is. Ver al ná

die afge lope Nampo-oesdae is ek toe ne mend bewus

van die rol wat die kommersiële boer in die ge skie denis

van ons land ge speel het. Letterlik van die tyd van die

ossewa af tot by die tyd van die reke naar-gedrewe

trekker was die boer die voor siener van bekos tigbae

kos aan ons land en sy mense.

My droom is dat die georgani seer de landbou hierdie

boodskap sterker en meer aggressief wil uit dra. Hoekom

is die landbouleiers so traag om die boodskap

dat hulle die kos voorsieners is van Suid-Afrika en selfs

Suider-Afrika aan die groot klok te hang, wonder ek. As

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!