OVK June 2013 web file.indd

OVK June 2013 web file.indd OVK June 2013 web file.indd

23.09.2013 Views

‘NUWE’ AGENTSKAP GEOPEN Ná verskeie verbeterings en verbouings is die nuwe agent skap van Ladybrand Toyota geopen. Die agent- skap het nou ’n groter, moderner vertoonlokaal vir nu we voertuie en ’n nuwe Automark-afdeling vir gebruikte voer tuie. Die onderdele-afdeling is ook verbeter en ’n geriefswinkel, wat alle ure oop is, is ook deel van die opgeknapte agentskap. MEULE VERGELYK MET DIE BESTE OVK se nuwe koringmeule, een van die modernstes in Suid-Afrika en in pas met die beste ter wêreld, is pas by Clocolan geopen. Die opening het saamgeval met die bekendstelling van die maatskappy se reeks Powerprodukte wat by die meule vervaardig en verpak word. Manie Botha, voorsitter van die direk sie, wat die meule amp telik ge o pen het, het gesê die meule en Power-produkte is ’n voorbeeld van OVK se langtermyn beplan ning, stra te gie se denke en onwrikbare deur settings vermoë. Dit is die gevolg van die maat skappy se strewe na nuwe ge leent hede en die behoefte om sy dienste aan die boer derygemeenskap uit te brei. Sowat 150 produsente, per so neel en ander kliënte het die ope ning op 23 April by ge woon. 10 Bouwerk aan die meule langs die Clo colan-silo het in Augustus 2011 begin. Tegnologies vergelyk die meule meer as gunstig met die beste ter wêreld. Topgehalte-materiaal is gebruik. Die mees gevorderde maaltoerusting bied voordele met beter vloerbenutting, ’n vermindering van pneumatiese ver voerstelsels, energiebesparing en kleiner siftingsruimte vanweë minder skeidingsprosesse. ’n Hoogs gesofistikeerde, rekenaarge baseerde stelsel beheer die produk sieprosesse ten volle. ’n Reeks massa me ters, wat aan die rekenaar gekop pel is, verskaf inligting aanlyn raken de die vordering van die pro duk deur die maal proses en die oor drag daar van tussen verskillende kom parte mente. Die meule, wat koring uit die OVK-streek ontvang, het ’n kapasiteit van 6,25 ton per uur. Die PeriTec-proses, ’n moderne, gesonder maalproses, word by die meule ge bruik. Dit is gesonder as konvensionele koring maalme todes omdat die semels voor die maalproses onttrek word, eerder as daarna. Nadat die koring aan die Cloco lan-si lo gelewer is, word dit skoon ge maak voordat dit deur ’n sif- en maal proses gaan. Monsters word in die maalproses, van rou mate ri aal tot by die eindproduk, geneem en in ’n volledig toegeruste labora torium getoets om te verseker dat streng vereistes vir meel en hoë ge haltestandaarde gehandhaaf word. Inhoud • Contents

Van die graansilo’s af, met ’n opna mekapasiteit van 100 ton per uur, tot by die finale verpakking, word die produkte nie een keer met die hand gehanteer nie. Die volgende stap is die verpakking van die meel onder OVK se nuwe Power-handelsnaam. Meel word land wyd versprei en is beskikbaar in klein verpakkings en in groter poli pro pileen sakke. Die verpakte pro dukte word in plas tiek toegedraai voordat dit na die onderdak-ver sendings gebied geneem word. Die pro dukte sluit witbrood-, bruinbrood- en koekmeel, asook gemengde bruin broodmeel in. Die Power-reeks koringmeel word in OVK-handelstakke, verskeie bakkerye asook die groot- en kleinhandel aan gebied en is beskikbaar in verpak kings van 1 kg tot 50 kg. Almero Bake in Tweespruit is een van die bakkerye wat OVK-meel met groot sukses ge bruik. Vir meer inligting skakel Jaco Lonte, bestuurder van die koringmeule, by 051 943 9118 of Jaco Coetzee, be markings be stuurder van OVK-meu lens, by 082 468 5382. CMW NUUS THE SEASON’S BEST Barries Snijman from Vleikuil Boerdery, Rietbron, who achieved a seasonal record price on the latest mohair 11 sale of R409/kg for his best bale of summer kids. The lo cal buyers- and processing house, SAMIL, bought the bale. According to Pierre van der Vyver, manager: mohair at CMW, the Vleikuil clip is one of the five biggest mohair clips in the world. In spite of the size, it is still one of the best classed and prepared clips (regular winner of the inter national Miyuki competition) and this specific bale is also one of the favourites to win the well known Italian Er menegildo Zegna completion, for the best bale of kid mo hair in the world in 2013. This is only the fifth bale in his tory that surpasses the magical R400/kg barrier. BLY BETROKKE BY NAMPO Nampo bly die uitstalvenster van Suid-Afrikaanse landbou. Daarom is dit vir die OVK-groep belangrik om ook daar betrokke te wees en raakgesien te word. Besoekers aan Nampo het weer in groot ge talle by CMW se stalletjie opgedaag om van die gesogte sybokhaar-produkte te koop. Van die nuwe produkte wat beskikbaar was, het baie aftrek gekry. DOLLIE EERSTE KEER GESKEER Die back to back-aanbieding van CMW het vanjaar op die Bloemskou in Bloemfontein vir die skou se skeerhoogtepunt gesorg toe ’n ooi met ’n vag van ouer as Inhoud • Contents

Van die graansilo’s af, met ’n opna mekapasiteit van 100

ton per uur, tot by die finale verpakking, word die produkte

nie een keer met die hand gehanteer nie.

Die volgende stap is die verpakking van die meel onder

OVK se nuwe Power-handelsnaam. Meel word land wyd

versprei en is beskikbaar in klein verpakkings en in groter

poli pro pileen sakke. Die verpakte pro dukte word in

plas tiek toegedraai voordat dit na die onderdak-ver sendings

gebied geneem word. Die pro dukte sluit witbrood-,

bruinbrood- en koekmeel, asook gemengde bruin broodmeel

in.

Die Power-reeks koringmeel word in OVK-handelstakke,

verskeie bakkerye asook die groot- en kleinhandel aan gebied

en is beskikbaar in verpak kings van 1 kg tot 50 kg.

Almero Bake in Tweespruit is een van die bakkerye wat

OVK-meel met groot sukses ge bruik.

Vir meer inligting skakel Jaco Lonte, bestuurder van

die koringmeule, by 051 943 9118 of Jaco Coetzee,

be markings be stuurder van OVK-meu lens, by 082 468

5382.

CMW NUUS

THE SEASON’S BEST

Barries Snijman from Vleikuil Boerdery, Rietbron, who

achieved a seasonal record price on the latest mohair

11

sale of R409/kg for his best bale of summer kids. The

lo cal buyers- and processing house, SAMIL, bought the

bale. According to Pierre van der Vyver, manager: mohair

at CMW, the Vleikuil clip is one of the five biggest mohair

clips in the world. In spite of the size, it is still one of the

best classed and prepared clips (regular winner of the

inter national Miyuki competition) and this specific bale

is also one of the favourites to win the well known Italian

Er menegildo Zegna completion, for the best bale of kid

mo hair in the world in 2013. This is only the fifth bale in

his tory that surpasses the magical R400/kg barrier.

BLY BETROKKE BY NAMPO

Nampo bly die uitstalvenster van Suid-Afrikaanse landbou.

Daarom is dit vir die OVK-groep belangrik om ook

daar betrokke te wees en raakgesien te word. Besoekers

aan Nampo het weer in groot ge talle by CMW se stalletjie

opgedaag om van die gesogte sybokhaar-produkte te

koop. Van die nuwe produkte wat beskikbaar was, het

baie aftrek gekry.

DOLLIE EERSTE KEER GESKEER

Die back to back-aanbieding van CMW het vanjaar op

die Bloemskou in Bloemfontein vir die skou se skeerhoogtepunt

gesorg toe ’n ooi met ’n vag van ouer as

Inhoud • Contents

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!