23.09.2013 Views

Volwassenes - Voortrekkers

Volwassenes - Voortrekkers

Volwassenes - Voortrekkers

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VOORTREKKERDRAG SOOS PER REGLEMENTE Hst. 26 dd.30/9/2011.

VOLWASSENES

Mansoffisier Formele drag

Wit boordjiehemp (Hst. 26 § 4.1.1.a) saam met

enige voorgeskrewe das (Hst. 26 § 4.1.5.a).

Donkerblou baadjie/Blazer (Hst. 26 § 4.1.6.a).

Grys langbroek (Hst. 26 § 4.1.2.a).

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.1.4.a).

Kleur van die kouse moet by broek pas (Hst. 26 §

4.1.3.a).

Damesoffisier Formele drag

Wit boordjie hemp of wit bloes (Hst. 26 § 4.2.1.a)

saam met ‘n serp. ‘n Donkerblou tantinie kan

ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.5.a).

Donkerblou erkenningsbaadjie (Hst. 26 §

4.2.6.a).

Donkerblou kortromp. ‘n Donkerblou langromp

of donkerblou langbroek kan ook gedra word

(Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii).

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.2.4.a).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse ligte effekleur of van ‘n bypassende kleur

wees wat by die romp pas (Hst. 26 § 4.2.3.a).

Dames dra nie sokkies of kniekouse by formele

drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

1

Dames offisiere Formele drag

Wit bloes/hemp (Hst. 26 § 4.2.1.a). Links met

serp regs met donkerblou tantinie (Hst. 26 §

4.2.5.a).

Donkerblou erkenningsbaadjie (Hst. 26 §

4.2.6.a).

Donkerblou langbroek . ‘n Donkerblou kort- of

langromp kan ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i

en ii)

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.2.4.a).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse ligte effekleur of van ‘n bypassende kleur

wees wat by die romp pas (Hst. 26 § 4.2.3.a).

Dames dra nie sokkies of kniekouse by formele

drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

Dames Aktiewe drag

Links rooi gholfhemp, regs ‘n blou gholfhemp. ‘n

Wit of twee kleurige gholfhemp kan ook gedra

word (Hst. 26 § 4.2.1.d).

Links ‘n donkerblou lang romp, regs ‘n

donkerblou langbroek. ‘n Donkerblou kortbroek

kan ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii)

Skoene en sandale na eie keuse (Hst. 26 §

4.2.4.e).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.3.f).

2

Dames Aktiewe drag

Links en regs twee kleurige gholfhempies middel

rooi gholfhemp , ‘n Wit gholfhemp kan ook

gedra word (Hst. 26 § 4.2.1.d).

Donkerblou langbroek en langromp. ‘n

Kortromp kan ook gedra word (Hst. 26 §

4.2.2.a.i en ii)

Skoene en sandale na eie keuse (Hst. 26 §

4.2.4.e).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.3.f).

Dames Aktiewe drag

Tweekleurige gholfhemde. Rooi of wit of blou

gholfhemde kan ook gedra word (Hst. 26 §

4.2.1.d).

Donkerblou langromp en langbroek. ‘n

Kortromp kan ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i

en ii)

Skoene en sandale na eie keuse (Hst. 26 §

4.2.4.e).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.3.f).

3

Mans Aktiewe drag

Rooi en , blou gholfhemde. ‘n Wit of twee

kleurige gholfhemde kan ook gedra word. (Hst.

26 § 4.1.1.d).

Donkerblou kort- en langbroek verkieslik van

denim material. ‘n Driekwartbroek kan ook

gedra word (Hst. 26 § 4.1.1.d).

Skoene of sandale na eie keuse (Hst. 26 §

4.1.4.c.).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.1.3.c.).

Hoofbedekking na eie keuse (Hst. 26 § 4.1.7. a en

b.).

Mans Aktiewe drag

Twee kleurige en wit gholfhemde. Rooi of blou

gholfhemde kan ook gedra word (Hst. 26 §

4.1.1.d).

Donkerblou kort- of langbroeke verkieslik van

denim material. ‘n Driekwartbroek kan ook

gedra word (Hst. 26 § 4.1.1.d).

Skoene of sandale na eie keuse (Hst. 26 §

4.1.4.c.).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.1.3.c.).

Hoofbedekking na eie keuse (Hst. 26 § 4.1.7. a en

b.).

4

Dames Formele drag met ‘n baadjie

Wit bloes/hemp (Hst. 26 § 4.2.1.a). Links met serp

regs met tantinie (Hst. 26 § 4.2.5.a).

Donkerblou baadjie/blazer (Hst. 26 § 4.2.6.a).

Donkerblou langbroek. ‘n Kort- of langromp kan

ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii).

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.2.4.a).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse van ‘n ligte effekleur of van ‘n bypassende

kleur wees wat by die romp pas (Hst. 26 §

4.2.3.a). Dames dra nie sokkies of kniekouse by

formele drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

Mans en dames Formele drag met ‘n

erkenningsbaadjie

Wit hemp/bloes met ‘n kraag vir dames (Hst. 26

§ 4.2.1.a) met serp. ‘n Donkerblou tantinie kan

ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.5.a).

Wit boordjiehemp vir mans (Hst. 26 § 4.1.1.a)

met ‘n voorgeskrewe das (Hst. 26 § 4.1.5.a).

Donkerblou erkenningsbaadjie wat los of vas

gedra kan word (Hst. 26 § 4.2.6.a) en (Hst. 26 §

4.1.6.a.)

Dame met donkerblou langbroek . ‘n

Donkerblou lang- of kortromp kan ook gedra

word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii).

Mans dra ‘n grys langbroek(Hst. 26 § 4.1.2.a.)

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.2.4.a).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse van ‘n ligte effekleur of van ‘n bypassende

kleur wees wat by die romp pas (Hst. 26 §

4.2.3.a). Dames dra nie sokkies of kniekouse by

formele drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

5

Mans en dames Formele drag met ‘n

erkenningsbaadjie

Wit hemp/bloes met ‘n kraag vir dames (Hst. 26

§ 4.2.1.a) met ‘n serp. ‘n Donkerblou tantinie kan

ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.5.a).

Wit boordjiehemp vir mans (Hst. 26 § 4.1.1.a)

met ‘n voorgeskrewe das (Hst. 26 § 4.1.5.a).

Donkerblou erkenningsbaadjie wat vas of los

gedra word. (Hst. 26 § 4.2.6.a) en (Hst. 26 §

4.1.6.a.)

Dame met donkerblou langbroek . ‘n

Donkerblou lang- of kortromp kan ook gedra

word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii).

Mans dra ‘n grys langbroek(Hst. 26 § 4.1.2.a.)

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.2.4.a).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse van ‘n ligte effekleur of van ‘n bypassende

kleur wees wat by die romp pas (Hst. 26 §

4.2.3.a). Dames dra nie sokkies of kniekouse by

formele drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

Staatmaker mans en dames Formele

drag

Wit boordjiehemp vir mans (Hst. 26 § 4.1.1.a)

met voorgeskrewe das in Staatmakerblou (Hst.

26 § 4.1.5.a).

Wit hemp/bloes met ‘n kraag vir dames (Hst. 26

§ 4.2.1.a) met Staatmakerblou serp. ‘n

Donkerblou tantinie kan ook gedra word (Hst.

26 § 4.2.5.a).

Donkerblou baadjie/blazer wat los of vas gedra

kan word (Hst. 26 § 4.2.6.a) en (Hst. 26 §

4.1.6.a.)

Mans dra ‘n grys langbroek (Hst. 26 § 4.1.2.a.)

Dame dra ‘n donkerblou kortromp. ‘n

Donkerblou langromp of donkerblou langbroek

kan ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii).

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.1.4.a) en

(Hst. 26 § 4.2.4.a).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse van ‘n ligte effekleur of van ‘n bypassende

kleur wees wat by die romp pas (Hst. 26 §

4.2.3.a). Dames dra nie sokkies of kniekouse by

formele drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

6

Mans warm drag

Links Voortrekkers sweetpakbaadjie regs

donkerblou Voortrekkerbaadjie (Hst. 26 § 5.1.).

Staatmaker mans en dames Formele

drag

Vir dames wit hemp/bloes met kraag (Hst. 26 §

4.2.1.a)

Dame links met donkerblou tantinie ( Hst. 26 §

4.2.5.a) dame regs met ‘n Staatmakerblou serp

(Hst. 26 § 4.1.5.a).

Man wit boordjiehemp (Hst. 26 § 4.1.1.a) met ‘n

Staatmakerblou das (Hst. 26 § 4.1.5.a).

Dame links donkerblou erkenningsbaadjie (Hst.

26 § 4.2.6.a) Man en dame regs donkerblou

baadjie/blazer(Hst. 26 § 4.2.6.a) en (Hst. 26 §

4.1.6.a.)

Dames dra donkerblou kort romp. ‘n Donkerblou

langromp of donkerblou langbroek kan

ook gedra word(Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii).

Mans dra ‘n grys langbroek (Hst. 26 § 4.1.2.a.)

Donker poleerbare skoene (Hst. 26 § 4.1.4.a) en

(Hst. 26 § 4.2.4.a).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse van ‘n ligte effekleur of van ‘n bypassende

kleur wees wat by die romp pas (Hst. 26 §

4.2.3.a). Dames dra nie sokkies of kniekouse by

formele drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

Mans en dames warm drag

Links donkerblou Voortrekkerbaadjie regs

donkerblou oortrektrui (Hst. 26 § 5.3.).

7

Dames warm drag

Donkerblou toeknoop trui wat los gedra word

(Hst. 26 § 5.1.).

Dames Warm drag

Donkerblou toeknoop trui wat vas gedra word

(Hst. 26 § 5.1.).

Dames Aktiewe drag

Dames offisier met ‘n wit gholfhemp. Kan ook ‘n

rooi, of blou of tweekleurige gholfhemp dra

(Hst. 26 § 4.2.1.d).

Donkerblou langbroek. ‘n Donkerblou lang- of

kortromp kan ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i

en ii)

Skoene en sandale na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.4.e).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.3.f).

8

Dames Formele drag (Hemp/bloes nie

ingesteek nie.)

Wit hemp/bloes met ‘n kraag vir dames (Hst. 26 §

4.2.1.a) met serp . ‘n Donkerblou tantinie kan

ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.5.a). Die hemp/

bloes is nie ingesteek nie.

Donkerblou erkenningsbaadjie wat los of vas

gedra kan word ( Hst. 26 § 4.2.6.a)

Donkerblou langbroek. ‘n Donkerblou kort- of

donkerblou langromp kan ook gedra word (Hst.

26 § 4.2.2.a.i en ii)

Skoene na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.4.e).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.3.f).

Dames Formele drag (Hemp/bloes nie

ingesteek nie.)

Wit hemp/bloes met ‘n kraag vir dames (Hst. 26

§ 4.2.1.a) met serp of tantinie(Hst. 26 § 4.2.5.a).

Die hemp/bloes is nie ingesteek nie.

Donkerblou erkenningsbaadjie wat los of vas

gedra kan word ( Hst. 26 § 4.2.6.a)

Donkerblou kort romp. ‘n Donkerblou

langromp of of donkerblou langbroek kan ook

gedra word (Hst. 26 § 4.2.2.a.i en ii)

Skoene na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.4.e).

Kouse. As ‘n blou romp gedra word dan moet die

kouse van ‘n ligte effekleur of van ‘n bypassende

kleur wees wat by die romp pas (Hst. 26 §

4.2.3.a). Dames dra nie sokkies of kniekouse by

formele drag nie (Hst. 26 § 4.2.3.b).

9

Dames Formele drag met ‘n baadjie

met kort moue

Wit hemp/bloes met ‘n kraag vir dames (Hst. 26

§ 4.2.1.a) met serp. ‘n Donkerblou tantinie kan

ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.5.a).

Donkerblou broekpak met kortmoue

Skoene na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.4.e).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.3.f).

Dames Formele drag met ‘n baadjie

met kort moue

Wit hemp/bloes met ‘n kraag vir dames (Hst. 26

§ 4.2.1.a) met ‘n donkerblou tantinie. ‘n Serp kan

ook gedra word (Hst. 26 § 4.2.5.a).

Donkerblou broekpak met kortmoue

Skoene na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.4.e).

Kouse na eie keuse (Hst. 26 § 4.2.3.f).

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!