22.09.2013 Views

Jesus leef in ons werkplek 24 Mei Donderdag ... - Worcester | Vallei

Jesus leef in ons werkplek 24 Mei Donderdag ... - Worcester | Vallei

Jesus leef in ons werkplek 24 Mei Donderdag ... - Worcester | Vallei

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Jesus leef in ons werkplek 24 Mei Donderdag

Het julle iets gevang? (Ek gaan visvang!)

Jn 21:1-7, Lk 24:1-4

Vir my is hierdie een van die heel mooiste verhale van Gesprekke met Jesus na sy opstanding.

Dit is ongelukkig `n verhaal wat al heelwat slegte pers gekry het, (wat verwag mens nou anders

van `n visserman-storie!). Die ergste kommentaar wat oor die verhaal gemaak word, is dat dit

wys hoe vinnig het Petrus hulle teruggeval na hulle ou lewe toe. Jesus het aan hulle verskyn en

`n tweede keer toe Thomas by was, en kyk nou net hier is hulle aan die visvang – nogals die

mense vir Jesus gesê het dat Hy hulle vissers-van-mense sal maak... Ek dink nie daar was al `n

visserman-storie waaróór daar al so baie kommentaar was as juis die een nie...

Eugene Peterson lees die verhaal heel anders. Hy sien raak dat dit niks gaan oor ‘terugval’ in

die verhaal nie maar oor die Gesprek met Jesus in die werkplek. Petrus en die ander dissipels

was vissermanne, dit was hulle ambag, hulle werk, dit is wat hulle gedoen het om kos (vis) op

die tafel te kry.

In die verhaal doen hulle dit presies soos wat `n visserman op die meer van Galilea dit doen.

Hulle is op die skuite besig, hulle vang in die nag, want dit is die beste tyd om dit te doen, met

jarelange ervaring gooi hulle die werpnette uit – `n net met gewiggies al om die rant. As hulle

iets in die net kry sal hulle dalk daar die treknet uitgooi, `n grooter net wat agter die skuit

aangesleep word, of soms tussen twee skuite gespan is. So is hulle besig. Vasvang is mos een

van daardie dinge waarin geluk en tegniek altwee belangrik is. Dit is waarmee die vissermanne

op die Genesaret-meer besig is.

Die verhaal begin met Petrus se “Ek gaan visvang!” soos `n verpleegster wat sê “Ek gaan

hospitaal toe” of `n onderwyser wat sê “Ek gaan skool toe”. Petrus sê “Ek gaan werk”. Die

ander wat daar is; Johannes, en `n paar ander, is dadelik by: “Ons gaan saam” . Die hele nag is

hulle besig, maar kry niks. Teen die oggend vroeg is hulle besig om kant toe te werk, sien so

deur die oggend skemer iemand op die strand staan, daar is `n vuurtjie gemaak... die persoon

roep van die kant af: “Het julle iets gevang?” “Nee, niks...” roep hulle terug.

“Gooi die net daar regs van die skuit uit. Daar is vis” roep die persoon van die kant af.

Hulle doen dit. Hulle doen niks vreemd nie, om die net aan die regterkant in te gooi is `n

doodgewone visvang ding, en om te kyk of die belofte van vis waar is is ook `n gewone visvang

ding. Dink maar aan hoe die vissermanne by mekaar uitvra waar hulle die dag vis gekry het, by

watter visgat is daar iets...

Maar dan is die net so vol hulle kry dit nie weer terug in die skuit nie.

Iets kliek by Johannes: “Jong, dit is die Here daardie” sê hy vir Petrus.

Petrus is ook nie links nie, hy pluk sy bo-kleed aan en duik in, swem kant toe. (Nou vir ons is dit

`n bietjie vreemd dat `n mens klere aantrek en dan in die water te spring – maar geen

opgevoede Jood gaan groet iemand anders sonder dat hy aangetrek is nie!) Hy is eerste by

Jesus.

Die Vissermanne kan die gebeurtenis baie goed onthou, hulle kan selfs onthou presies hoeveel

visse gevang is. Hulle kan elke stukkie detail onthou. Hulle kan veral onthou dat Jesus daar by

hulle in die werkplek met hulle `n Gesprek gevoer het. In die werk, in die gewone gang van ons

werkdag – dit is daar waar Jesus ons onmoet, waar die Opgestane Jesus in gesprek met ons is.

Die grootste deel van `n dag word by die werk gespandeer. Tipies van die verskynings van

Jesus is hierdie Gesprek heel onverwags, dit word nie deur Petrus-hulle gereël nie, dit gaan ook

nie oor `n atmosfeer wat reg is daarvoor nie. Verrassend in die gewone gang van sake verskyn

Jesus. Let weer op dat hoewel die Opstanding `n misterie is, dit bedoel is vir die aarde, ja selfs

vir ons werkplek.

Net die feit dat Jesus so in die werksplek verskyn beteken dat dit `n omgewing is waarin ons ook

vandag in Gesprek met die Lewende Here moet leef.

Maar hoe gemaak met `n werksgewing waar sake net nie vlot wil verloop nie, ons kan nogals

identifiseer met Petrus-hulle wat heel nag geswoeg het sonder enige sukses. Maar soms gaan

dit by ons werke erger as met Petrus-hulle. Petrus-hulle het nog redelik goed met mekaar

klaargekom, by die werk voel ons soms heel alleen, voel ons of ons alleen teen die hele sisteem

moet baklei. Die realiteit is dat ons baie keer in die minderheid is – dat ons blootgestel is en

vyandigheid ervaar in die werksplek omdat ons ons christenskap wil uitleef. Ons manier om dit

te hanteer is baie keer dat ons die werksplek en die kerk uit mekaar skei. Daar is verskillende

stelle reëls waarvolgens ons dit doen.

By die werkplek hoor die tipiese van die opstandings Gesprekke naamlik verrassende daarvan

en dat dit buite ons beheer is glad nie. Die werk is `n plek waar ons soveel as moontlik

verrassing probeer vermy, en verder gaan dit daaroor dat ons in beheer moet wees, want ons is

immers verantwoordelik vir dit wat daar moet gebeur. En nou hoe gemaak met die

verrassende van die Opstanding en die feit dat dit buite ons beheer is. Jesus sê

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!