WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE ... - Landbou.com

WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE ... - Landbou.com WENKE VIR SKEERSELVOORBEREIDING OM DIE ... - Landbou.com

22.09.2013 Views

van die vag van jong skape moet soos aangedui in 2.2 tot 2.5 voorberei en verpak word. 3. Klassering en merk van witwol 3.1 Definisie “Witwol” beteken wol wat nie „n Merino-tipe of kruisraswol is nie en wat van nature vry van gekleurde vesel en steekhaar is, bv. SAVM. Let wel: Dieselfde beginsels as vir die klassering van Merinotipe wol geld vir witwol en moet dus saam met die riglyne in afdeling 2 gelees word. Die voorvoegsel W word gebruik om hierdie tipes aan te dui, bv. WBM. 4. Klassering en merk van growwe wit en gekleurde wol 4.1 Definisie “Growwe en gekleurde” (coarse and coloured) wol is wol wat van nature steekhaar, gekleurde vesels en/of haar bevat. Dit moet afsonderlik van alle ander wol gehou word, bv. Dorper. 5. Klassering en merk van kruisraswol 5.1 Definisie “Kruisraswol” beteken witwol met „n growwe hantering wat nie gekleurde vesels of „n duidelik waarneembare hoeveelheid steekhaar bevat nie. Dit moet afsonderlik van alle ander wol gehou word, bv. Kruisings van „n Dormer, en as gevolg aangedui, XCL. 6. Verpakking en merk van bale Alle vetwol vir aflewering aan kopers, agente, makelaars of verwerkers moet in nylon wolsakke verpak word wat aan die SABS-/Woltoetsburo van SA se standaarde en spesifikasies voldoen. Advies oor die minimum massa vir bale moet van die koper, agent of makelaar wat die skeersel ontvang, verkry word. „n Maksimum van 9 baalhakies moet gebruik word om die baal toe te maak. Klasse wat op die plaas voorberei word, moet volgens die riglyne van NWKV.

7. Klein Skeersels Die volgende basiese beginsels is baie belangrik: Aangrensende lengtes en fynhede mag saam verpak word. Bv. Fyn en Medium wol kan saam verpak word maar superfyn en mediumwol kan byvoorbeeld nie saam verpak word nie. A en BB lengtes kan saam verpak word maar A en B lengtes nie. „n Groot hoeveelheid van „n laer gehalte wol kan saam met „n kein hoeveelheid beter gehalte wol verpak word. Bv. „n klein hoeveelheid baie goeie AM wol kan saam met „n groot hoeveelheid AM wol verpak word wat bv „n lae skoonopbrengs het of wat verweerd is. „n Groot hoeveelheid goeie gehalte wol moet NOOIT saam met „n klein hoeveelheid laer gehalte wol verpak word nie. Bv. die wanneer ons „n klein hoeveelheid geler, swaarder of meer verweerde vagte uit ons hooflyn verwyder het omdat hulle swakker is. Hou hierdie vagte apart en klas hulle liewer by die byklasse waar hulle sal pas bv. verweerde vagte moet dan eerder by die rugte geklas word en geel vagte kan by die BP lyn gevoeg word. Probeer om lyne so groot as moontlik te maak om kostes te bespaar. Indien u „n spesialiteits lyn wil uithaal soos „n baal superfyn wol kan u dit doen maar dan moet dit „n besondere lyn wees wat die addisionele bemarkings koste sal regverdig. Dit is belangrik om u bale so swaar as moontlik te maak om ook te bespaar op hanteringskoste, vervoer en koste van sakke. EFFEK OP BAALMASSA Baalmassa 100 130 150 180 Aantal sakke 60 46 40 33 Hantering k @R42 R2520 R1932 R1680 R1386 Wolsak@ R112 R6720 R5152 R4480 R3696 Transport @R120 R7200 R5520 R4800 R3960 Versekering R0.60 R0.77 R0.90 R1.06 Totaal R16440 R12604 R10960 R9042 Besparing op 6000kg R0.00 R3836 R5480 R7398

van die vag van jong skape moet soos aangedui in 2.2 tot 2.5

voorberei en verpak word.

3. Klassering en merk van witwol

3.1 Definisie

“Witwol” beteken wol wat nie „n Merino-tipe of kruisraswol is nie

en wat van nature vry van gekleurde vesel en steekhaar is, bv.

SAVM.

Let wel: Dieselfde beginsels as vir die klassering van Merinotipe

wol geld vir witwol en moet dus saam met die riglyne in

afdeling 2 gelees word.

Die voorvoegsel W word gebruik om hierdie tipes aan te dui, bv.

WBM.

4. Klassering en merk van growwe wit en gekleurde wol

4.1 Definisie

“Growwe en gekleurde” (coarse and coloured) wol is wol wat

van nature steekhaar, gekleurde vesels en/of haar bevat. Dit

moet afsonderlik van alle ander wol gehou word, bv. Dorper.

5. Klassering en merk van kruisraswol

5.1 Definisie

“Kruisraswol” beteken witwol met „n growwe hantering wat nie

gekleurde vesels of „n duidelik waarneembare hoeveelheid

steekhaar bevat nie. Dit moet afsonderlik van alle ander wol

gehou word, bv. Kruisings van „n Dormer, en as gevolg

aangedui, XCL.

6. Verpakking en merk van bale

Alle vetwol vir aflewering aan kopers, agente, makelaars of

verwerkers moet in nylon wolsakke verpak word wat aan die

SABS-/Woltoetsburo van SA se standaarde en spesifikasies

voldoen.

Advies oor die minimum massa vir bale moet van die koper,

agent of makelaar wat die skeersel ontvang, verkry word.

„n Maksimum van 9 baalhakies moet gebruik word om die baal

toe te maak.

Klasse wat op die plaas voorberei word, moet volgens die

riglyne van NWKV.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!