20.09.2013 Views

WEESKIND of KIND? - Nuwe Lewe Webtuiste

WEESKIND of KIND? - Nuwe Lewe Webtuiste

WEESKIND of KIND? - Nuwe Lewe Webtuiste

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WEESKIND of

KIND?

2 KOR 6:14-18

14 Moenie in dieselfde

juk trek saam met

ongelowiges nie, want

watter deelgenootskap

het die geregtigheid

met die

ongeregtigheid, en

watter gemeenskap

het die lig met die

duisternis?

2 KOR 6:14-18

15 En watter

ooreenstemming het

Christus met Bélial,

of watter aandeel

het die gelowige met

die ongelowige?

2 KOR 6:14-18

16 Of watter ooreenkoms

het die tempel van God

met die afgode? Want

julle is die tempel van die

lewende God, soos God

gespreek het: Ek sal in

hulle woon en onder

hulle wandel, en Ek sal

hulle God wees, en hulle

sal vir My ‘n volk wees.

2 KOR 6:14-18

17 Daarom, gaan

onder hulle uit en

sonder julle af,

spreek die Here; en

raak nie aan wat

onrein is nie, en Ek

sal julle aanneem;

2 KOR 6:14-18

18 en Ek sal vir julle ‘n

Vader wees, en julle

sal vir My seuns en

dogters wees, spreek

die Here, die

Almagtige.

MAT 7:25-27

25 En die reën het geval

en die waterstrome het

gekom en die winde

het gewaai en teen

daardie huis

aangestorm, en dit het

nie geval nie, want sy

fondament was op die

rots.

MAT 7:25-27

26 En elkeen wat na

hierdie woorde van

My luister en dit nie

doen nie, sal

vergelyk word met ‘n

dwase man wat sy

huis op die sand

gebou het.

MAT 7:25-27

27 En die reën het geval

en die waterstrome het

gekom en die winde

het gewaai en teen

daardie huis

aangestorm en dit het

geval, en sy val was

groot.

OM JOU IDENTITEIT EN

POSISIE IN CHRISTUS

TE KEN! OM TE WEET

DAT GOD JOU

ONVOORWAARDELIK,

SONDER

VOORBEHOUD LIEF

HET!

OM TE WEET DAT JY

NIE ‘N WEESKIND IS

NIE MAAR ‘N SEUN

EN DOGTER VAN DIE

ALLERHOOGSTE

GOD!!!

Alles wat JESUS

gedoen het, het Hy

gedoen vanuit sy

IDENTITEIT AS SEUN!

JOH 14:6-10

6 Jesus antwoord

hom: Ek is die weg

en die waarheid en

die lewe; niemand

kom na die Vader

behalwe deur My

nie.

JOH 14:6-10

7 As julle My geken

het, sou julle my

Vader ook geken het,

en van nou af ken

julle Hom en het julle

Hom gesien.

JOH 14:6-10

8 Filippus sê vir Hom:

Here, toon ons die

Vader, en dit is vir

ons genoeg.

JOH 14:6-10

9 Jesus sê vir hom: Ek

is so lankal by julle,

en het jy My nie

geken nie, Filippus?

Hy wat My gesien

het, het die Vader

gesien. En hoe sê jy:

Toon ons die Vader?

JOH 14:6-10

10 Glo jy nie dat Ek in

die Vader is en die

Vader in My nie? Die

woorde wat Ek tot julle

spreek, spreek Ek nie

uit Myself nie; maar

die Vader wat in My

bly, Hy doen die werke.

PSM 2:7-8

7 Ek wil vertel van die

besluit: Die HERE

(JEHOVA GOD, DIE VADER)

het aan My (CHRISTUS,

DIE SEUN) gesê: U is my

Seun, vandag het Ek

self U gegenereer.

(VOORTGEBRING, VERWEK,

TOT STAND GEBRING)

PSM 2:7-8

8 Eis van My, en Ek wil

nasies gee as u

erfdeel en die eindes

van die aarde as u

besitting.

KING JAMES VERSION

PS 2:7-8

7 I will declare the

decree: the LORD

hath said unto me,

Thou art my Son; this

day have I begotten

thee.

KING JAMES VERSION

PS 2:7-8

8 Ask of me, and I

shall give thee the

heathen for thine

inheritance, and the

uttermost parts of

the earth for thy

possession.

DIE BOODSKAP BYBEL

PS 2:7-8

7 Laat ek julle vertel wat

die Here vir my gesê

het: Jy is my seun. Van

hierdie dag af is Ek jou

Vader. 8 JY MOET NET

VRA, en Ek sal jou die

heerser oor baie

mense, ja, oor die hele

wêreld maak.”

GEESTELIKE

OUTORITEIT LÊ

OPGESLUIT IN ONS

KINDSKAP van GOD!

Jesus sal oor die

NASIES REGEER, NIE

AGV SY KENNIS,

ENIGE POLITIEKE

MAG OF RYKDOM

NIE, MAAR AGV SY

SEUNSKAP!

ROM 8:17

... as ons kinders is,

dan is ons OOK

ERFGENAME,

ERFGENAME VAN

GOD en MEDE-

ERFGENAME VAN

CHRISTUS ...

ALLES wat aan

Christus behoort,

behoort ook aan ons,

en ONS, en

CHRISTUS as die

SEUN, het dieselfde

VADER!!!

1 JOH 4:17

... Want soos Hy is, is

ons ook in hierdie

wêreld.

LUK 15:29

Maar hy antwoord en

sê vir sy vader: Kyk, ek

dien u so baie jare en

ek het nooit u gebod

oortree nie, en vir my

het u nooit ‘n bokkie

gegee, sodat ek saam

met my vriende vrolik

kon wees nie.

LUK 15:31

Toe sê hy vir hom:

Kind, jy is altyd by

my, en al wat myne

is, is joue.

My en jou erfenis IS

ALLES WAT JESUS

HET EN IS ... ALLES

WAT IN DIE HUIS

VAN DIE VADER IS, IS

ONS SIN ...

MAT 23:27

Jerusalem, Jerusalem, jy

wat die profete

doodmaak en stenig dié

wat na jou gestuur is, hoe

dikwels wou Ek jou

kinders bymekaarmaak

net soos ‘n hen haar

kuikens onder die vlerke

bymekaarmaak, en julle

wou nie!

WAARDELOOS is ...

2 KOR 6:15

En watter

ooreenstemming het

Christus met Bélial,

of watter aandeel

het die gelowige met

die ongelowige?

BELIAL = BYVOEGLIKE

NAAMWOORD =

WAARDELOOS

BELI = SONDER -

YA’AL = WAARDE

“‘N TEKORT AAN

WAARDE”

GAL 4:4-7

4 Maar toe die

volheid van die tyd

gekom het, het God

sy Seun uitgestuur,

gebore uit ‘n vrou,

gebore onder die

wet,

GAL 4:4-7

5 om die wat onder

die wet was, los te

koop, sodat ons die

aanneming tot

kinders kan ontvang.

GAL 4:4-7

6 En omdat julle

kinders is, het God

die Gees van sy Seun

in julle harte

uitgestuur, en Hy

roep: Abba, Vader!

GAL 4:4-7

7 Daarom is jy nie

meer dienskneg nie,

maar kind; en as jy

kind is, dan ook

erfgenaam van God

deur Christus.

ROM 8:15-17

15 Want julle het nie

ontvang ‘n gees van

slawerny om weer te

vrees nie, maar julle

het ontvang die Gees

van aanneming tot

kinders, deur wie ons

roep: Abba, Vader!

ROM 8:15-17

16 Die Gees self getuig

saam met ons gees

dat ons kinders van

God is;

ROM 8:15-17

17 en as ons kinders

is, dan ook

erfgename,

erfgename van God

en mede erfgename

van Christus,

Eienskappe van ‘n mens wat

nie KINDSKAP verstaan nie:

Solank jy God sien as ‘n

HEERSER en nie as ‘n

VADER

Solank jy op jou eie self

staat maak

Solank jy onseker en

vredeloos is

Eienskappe van ‘n mens wat

nie KINDSKAP verstaan nie:

Solank mense se

aanvaarding en goed-

keuring vir jou belangrik is

Solank jy dink dat jy heilig

moet wees om God se

guns te geniet

Eienskappe van ‘n mens wat

nie KINDSKAP verstaan nie:

Solank jy jaloers en

kompiterend is met ander

mense oor hulle suksesse

en posisies wat hulle

beklee

Solank jy voel soos ‘n

slaaf

Eienskappe van ‘n mens wat

nie KINDSKAP verstaan nie:

Solank jy gaan veg vir dit

wat jy kan wen

Jy vra:

HOE MOET EK

MAAK?

VRA, en vir jou sal

gegee word; SOEK,

en julle sal vind;

KLOP, en vir julle sal

oopgemaak word ...

LUK 11:9

AS JULLE DAN WAT

SLEG IS

(VLEESLIK/MENS) IS,

WEET OM GOEIE

GAWES AAN JULLE

KINDERS TE GEE,

HOEVEEL TE MEER SAL

DIE HEMELSE VADER

Luk 11:13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!