18.09.2013 Views

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

kerk word al meer en meer soos die wêreld! "My gemeente wil Christian rock musiek en rook masjiene

hê!‐‐Gee dit vir hulle!!" So, in plaas van 'n aanbiddings diens, is daar basies 'n ruk en rol konsert in die

kerk! Dit is nie aanbidding van die Ware God nie, dit is afgodediens in die Gebedshuis!

In die Ou Testamentiese geskiedenis van Israel, was God se oordeel besig om oor hierdie volk te kom

omrede hulle kindertjies aan afgode, Molog begin offer het. God kan baie dinge vergewe, maar wanneer

mense babas op 'n wreedaardige wyse begin aborteer, offers aan afgode, die geldgod, dan kom God se

oordeel sekerlik en gewis, en al is daar herlewing, sal dit miskien uitgestel word, maar dit gaan verseker

kom, dit gaan nie gekeer word nie. Ons sien dit met Josia, die herlewing het net die onafwendbare

vertraag omrede die bloed van die kindertjies wat deur Manasseh vergiet is. God se oordeel is verseker

aan die kom oor die Protestantse demokrasieë en die Verenigde State waar 35 miljoen ongebore

kindertjies jaarliks deur aborsies vermoor word, dieselfde dinge gebeur hier by ons! Minder as een

persent van alle aborsies is asgevolg van kliniese redes. Hierdie is dinge wat deur regerings

geondersteun word, dit is 'n gruwel voor God! Wat het Amos, Jesaja en Jeremia openlik aan die

nasionale leiers gesê oor die immoraliteit wat die oordeel van God gaan bring? Hulle het die koning

openlik gekonfronteer oor hierdie dinge en hulle het geweet dat hulle vervolg gaan word.

'n Tyd gelede het honderde pastore en predikers in Willow Creek saam met Bill Hybels en President

Clinton vergader. Wat het Bill Hybills gesê oor die aborsies en die homoseksuele en lesbiese

verhoudings, dinge wat deur Bill Clinton en sy vrou geondersteun word? Nie 'n woord nie! Hy was

polities korrek en baie mense kyk op na hom. Wat het die geestelike leiers gesê oor aborsies waar

ongebore babas wreedaardig vermoor word soos waar hulle breins uitgesuig word? Nie 'n woord nie!

"Gee vir die mense wat hulle wil hê!" Maar die regverdige Geestelike leiers het aan die mense gegee wat

God sê hulle nodig het, en hulle was by verre in die minderheid. Hoe werk dit, wat gebeur met hierdie

leiers? In Esegiël 44:10‐11 lees ons: "Maar die Leviete wat ver van My afgewyk het by die afdwaling van

Israel, wat van My af weggedwaal het agter hulle drekgode aan, hulle moet hul ongeregtigheid dra: hulle

moet dienaars wees in my heiligdom, as wagte by die poorte van die huis en bedienaars van die huis;

hulle moet die brandoffer en die slagoffer vir die volk slag en voor hulle staan om hulle te dien." God

laat hulle toe om aan te gaan met hulle bediening, maar hulle gaan nie wegkom nie, hulle gaan hulle

ongeregtighede dra!. In vers 11 sien ons hulle moet mense bedien; maar in vers 15 sien ons dat die

Sadokiete in beheer van die heiligdom gebly het toe God se mense weggedwaal het. "‐‐hulle moet na

My toe nader kom om My te dien en voor my aangesig staan‐‐" 'n Leviet sal altyd mense bedien terwyl

'n Sadokiet altyd die Here sal bedien.

Wanneer Leviete aan die mense gee wat hulle wil hê dan vind daar nagemaakte herlewings plaas [En

hulle sal die leuen glo! 2Thes.2:11] Waaragtige herlewings is waar alles in die omgewing radikaal

verander. Moord, roof, onluste, egskeidings, alles verminder. Mense kom waaragtig tot bekering, dit is

die Waaragtige beweging van God se Hand! Kerke word vol van sondaars wat tot bekering kom en nie

van mense wat van die een kerk na die ander kerk toe verplaas word nie. Met die Pensacola en Toronto

'herlewings' het alles net slegter geword. Dit is mense wat in hulle ore gestreel wil word, wat kry wat

hulle wil hê. As ek geld van my linker sak na my regter sak toe verskuif, is ek finansieel beter daaraan

toe? Watter besigheid man, of enige persoon, sal so iets doen en homself ryk dink? Dit is net Pinkster

8

www.Moriel.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!