18.09.2013 Views

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Let op dat die eerste verskil wat Esegiël uitwys tussen Sadok en die Leviete is dit: "Omdat julle uitlanders

ingebring het, onbesnedenes van hart en onbesnedenes van vlees, om in my heiligdom te wees, om dit,

my huis, te ontheilig;‐‐En julle het die diens van my heilige gawes nie waargeneem nie, maar het hulle

aangestel om my diens in my heiligdom vir julle waar te neem." (Eseg.44:8‐9)

Dit was nog altyd so dat wanneer daar 'n ware beweging van God se Hand plaasgevind het, dan word die

"Uitlanders" uitgeskop, die Leviete het plek gemaak vir die Sadokiete, hulle was altyd iewers op die

agtergrond aanwesig. Om te sien hoedat hierdie dinge in 'n ware beweging van God se Hand werk kan

ons kyk na Nehemia 13. Die gebeure hier is na die ballingskap en die Jode het hulle les op die harde

manier geleer, nou verlang hulle terug na die ou beproefde weë van God. Hier sien ons ook dat Satan se

misleiding nie wou werk nie. Nehemia 13:1: "Op dié dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit

die boek van Moses,‐‐" Let op, hier sien ons 'n ware beweging van God se Hand, die her toewyding van

die Tempel en die stad, die mure wat herbou word, en die klem wat op die Skrifte gelê word, daar was

Herlewing! In Nehemia 8 was daar elke dag Bybel studie en alles wat die mense gedoen het was met die

oë gevestig op die Skrifte. Wat leer ons hieruit? Die oomblik wanneer u sien dat mense in 'n opwekkings

of 'n subjektiewe ondervindings manifestasies in beweeg, soos openbarings en profesie, dan moet u

weet dit is nie van die Here nie, of as daar wel 'n ware beweging van God is dan moet u weet hierdie

dinge is korrup, want 'n ware beweging van God sal 110% gebaseer word op die Skrifte.

Ware profesie is altyd gebaseer op die Bybel, dit is nooit 'n vervanging of in die plek van die Skrifte nie,

en dit is wat ons vandag sien gebeur is "Nuwe Openbaringe en byvoegsels. Mense vervang dit wat in die

Skrifte staan met "Persoonlike Woorde", dit is mense wat duidelik valse profete is soos Kim Clement en

Rick Joyner. "‐‐en daarin het geskrywe gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die

vergadering van God mag kom nie, omdat hulle die kinders van Israel nie teëgekom het met brood en

water nie, en Bíleam teen hulle gehuur het om hulle te vervloek; maar onse God het die vloek in 'n seën

verander. En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder."

(Neh.1:1‐8)

Let op dat die vreemdelinge wat probeer het om met Israel te meng 'n agenda gehad het om alles oor te

neem. Sanbállat en sy mense was vyande wat voorgegee het dat hulle vriende was: "Ons God is julle

God, en ons is een van julle! Daar was 'n valse basis vir eenheid en 'n verskuilde agenda. Neh.13:4‐5:

"Maar tevore het Éljasib, (Eliakim) die priester wat oor die kamers van die huis van onse God aangestel

was, 'n verwant van Tobía, [Die woord wat hier gebruik word vir verwantskap het 'n dubbelsinnige

betekenis, dit kan 'n fisiese verwantskap wees of eenvoudig net 'n kennis.] vir hom 'n groot kamer

ingerig waar hulle vroeër die spysoffer, die wierook en die gereedskap en die tiendes van koring, mos en

olie, die wettige aandeel van die Leviete en die sangers en die poortwagters, en die offergawe aan die

priesters neergesit het." Let op, die ingesmokkelde vreemdeling met 'n verskuilde agenda. Die graan, die

wyn en die olie het opgehou, die Graan, die Woord van God, die Olie‐‐Ware Salwing en die Wyn,

opregte Aanbidding. Die sangers, opregte lering, alles het opgehou toe die vreemdelinge, mense met

vreemde bloed, 'n ander Evangelie, ingekom het.

Die vreemdeling was Tobia, en sy naam beteken in Hebreeus: "In die goedheid van Yahweh." 'n Slegte

man met 'n baie goeie naam! Baie van die slegte mense in die Bybel het goeie name gehad, soos

6

www.Moriel.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!