Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok® Die seuns van Sadok®

18.09.2013 Views

Hebreeuse woord vir 'korrek' of 'suiwer' wat ook verband hou met die Hebreeuse woord vir regverdigheid. Die Hebreeuse woord vir regverdig is 'Tsadek',‐‐iemand wat regverdig is. Die Hebreeuse woord vir regverdigheid is ook dieselfde woord in Hebreeus vir liefdadigheid, 'Tsadaka' In die Hebreeuse denke beteken seunskap meer as net 'n stamboom, dit beteken ook om in die karakter van iemand te wees. Byvoorbeeld: In die Joodse geloof is daar twee beelde van die Messias: "Ha Moshiach ben Yosef", en "ha Moshiach ben David"; Messiah die Seun van Josef, die Lydende Messias, en Messiah, die Seun van Dawid, die Triomferende Koning. Met die eerste koms was die Here Jesus in die karakter van Josef maar wanneer Hy weer kom sal Hy kom in die karakter van Dawid om Sy Koninkryk op te rig. In Mattheus 16 bestraf Jesus vir Petrus, maar net voor dit noem Hy Petrus: "Simon bar Jona". In Aramees beteken dit: Simon seun van Jona. Hoekom? Dit kan beteken dat een van Petrus se vader se name Jona kon gewees het, maar in die Bybelse tye van die Jode het die Jode altyd hulle kinders vernoem na die Israeliese helde omdat hulle daardeur gehoop het dat hulle kinders eendag in hierdie persoon se karakter sou wees. Jona was iemand wat met God by Joppe getwis het, dieselfde gebeur met Petrus, ook by Joppe, (Hand.10). Jona wou nie na die Heidene toe gaan nie, en net so ook Petrus nie. Simon bar Jona‐‐hy was in die karakter van Jona. Jesus die Seun van Dawid‐‐Jesus in die karakter van Dawid; die Here Jesus se biologiese vader was nie Dawid nie, alhoewel Dawid een van die Here se voorvaders was. Net so is die Sadokiete in die karakter van Sadok. Sadok was 'n Ou Testamentiese regverdige priester wat deur al die rebellies van Absalom en Sheba getrou gebly het aan Dawid, die koning. Nou, getrouheid aan Dawid was 'n Ou Testamentiese beeld van Getrouheid aan Christus, die Seun van Dawid, die Goeie Herder. Sadok se seuns het in hierdie karakter gestaan, en hulle was nie net biologiese nakomelinge van Sadok nie maar hulle het ook getrou gebly in die daad toe die res van die Levitiese geestelikes korrup geraak het. Hulle het geslagte lank, en vir baie eeue lank getrou gebly en tot en met die Makkabeërs en Hasmoniese tydperk was daar nog Sadokiete totdat hulle ook korrup geraak het. In Hebreeus word hulle "Tzadukim" genoem. Wat Esegiël begin doen het is dit: Hy het die regverdige geestelike leiers, wat by verre in die minderheid was, en wat nakomelinge uit die lyn van Sadok was, vergelyk met die ander Leviete, die onregverdige, oneerlike en omkoopbare gewilde leiers van die dag. Hy begin om die verskille tussen die Leviete en die Sadokiete uit te wys. Die Leviete was die seuns en nakomelinge van Levi. In Bybelse denke, in die Hebreeuse taal, probeer Paulus iets aan die Grieke verduidelik. Iemand kan nie eerlik en opreg, of regverdig wees, as sy geloof verkeerd is nie. As iemand nie 'Tsodek'‐ opreg is nie, kan hy ook nie 'Tzadek'‐ regverdig wees nie. Met ander woorde, as dit wat ons glo verkeerd is dan het ons ook geen kans om voor God geregverdig te word nie, maar dit wat iemand glo is ook geen versekering vir regverdiging nie. Iemand se geloof kan reg wees maar hy kan nog steeds onregverdig wees, dit is wat Paulus vir ons in 1Korinthe 13 vertel. 4 www.Moriel.org

Ons kan nie sonder meer aanvaar dat as iemand se leerstellings reg is dat hy ook reg is nie!. Dit mag miskien 'n indikasie van regverdiging wees, en die feit is dit is, alhoewel dit nie geregtigheid bewys nie, maar as dit wat iemand glo verkeerd is, dan kan so 'n persoon glad en geheel nie regverdig wees nie. Filp.1:9 "En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei"‐‐ ("And this I pray, that your love may abound still more and more in real knowledge and all discernment.") Let op dat ware en opregte liefde, 'agapé' liefde, afhanklik is van Bybelse kennis en onderskeiding. As daar geen Bybel kennis en ook geen onderskeiding bestaan nie, dan kan daar ook nie opregte ware liefde wees nie. Die politiek korrekte denke van die wêreld het 'n pad in die kerk gebaan waardeur die Waarheid van die Liefde geskei word, terwyl die Woord van die Here vir ons baie duidelik sê dat die Waarheid en opregte Liefde onafskeidbaar is. "Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly. Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die bors wapen van die geregtigheid aan,‐‐"(Efes.6:13) Let op dat Waarheid vóór geregtigheid kom. As ons na die Romeinse geveg mondering kyk, dan sien ons dat hierdie harnas op 'n sekere manier aangetrek moes word, dit is na hierdie orde wat Paulus verwys. Die gord was opgetrek tot bokant die middel waar dit die swaarder gedeeltes van die mondering in plek gehou het, en as die gordel nie eerste aangetrek was nie dan kon die borsplaat nie in plek gehou word nie. Dit is dieselfde met die Waarheid en Geregtigheid, die Waarheid kom altyd eerste. As dit wat u glo vals is, dan is daar ook geen geregtigheid nie. Vandag is daar baie mense wat 'n groot klomp snert verkondig, soos onder andere: "Ja, ek weet daardie man se geloof en leerstellings is verkeerd, maar hy is 'n pragtige broer" "Ek weet Pensacola en Toronto het nie herlewing gebring nie maar hierdie leiers is sulke pragtige liefdevolle mense." Maar hulle het nie die kennis van die Woord van God nie, en ook nie onderskeidings vermoëns nie, hulle het nie die Ware Liefde nie! Daar kan net ware Liefde wees waar daar Kennis en onderskeiding bestaan! 'n Baie goeie liefdevolle mens sonder onderskeiding en liefde vir die Waarheid is vals! Dit wat hy glo is vals! As iemand nie die Waarheid ken nie, dan sal hy ook nie weet wat geregtigheid is nie! Niemand kan die verskil tussen reg en verkeerd ken voordat hy nie eers weet wat die Waarheid is nie! Maar nog protesteer mense teen die waarheid.: "O' hy is tog so 'n pragtige mens! Hy gee om vir sy mede mens en vir die armes. Ons kerk doen so baie vir die armes en ons predikant is 'n pragtige mens, almal is wonderlike mense, pragtige broers en susters!" Nee, nee!! Moeder Teresa was 'n liefdevolle en 'n barmhartige vrou, maar maande voordat sy gesterf het, het sy dit duidelik gemaak dat sy Hindus en Moslems net verander het na beter Moslems en Hindus, sy het hierdie mense Hel toe gestuur sonder Christus! Sy het hulle Hel toe gestuur in die naam van liefdadigheid! Ware liefde kan net bestaan waar daar Onderskeiding en Kennis van die Waarheid is. Die Bybel sê dat alle ander gode duiwels is, Hindu gode is demonies, moeder Teresa het geen onderskeidings vermoëns gehad nie, ook het sy geen kennis van die Woord van God gehad nie, daarom kon sy ook geen ware Liefde gehad het nie. Wat is die nut daarvan om mense uit die vuilis op te tel en hulle skoon te maak en dan vir hulle plek te gee om eerbaar sonder Jesus Christus te sterwe? Dit beteken niks! Ware liefdadigheid is afhanklik van die Waarheid en onderskeiding. 5 www.Moriel.org

Ons kan nie sonder meer aanvaar dat as iemand se leerstellings reg is dat hy ook reg is nie!. Dit mag

miskien 'n indikasie van regverdiging wees, en die feit is dit is, alhoewel dit nie geregtigheid bewys nie,

maar as dit wat iemand glo verkeerd is, dan kan so 'n persoon glad en geheel nie regverdig wees nie.

Filp.1:9 "En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring,

om die dinge waar dit op aankom, te onderskei"‐‐ ("And this I pray, that your love may abound still more

and more in real knowledge and all discernment.") Let op dat ware en opregte liefde, 'agapé' liefde,

afhanklik is van Bybelse kennis en onderskeiding. As daar geen Bybel kennis en ook geen onderskeiding

bestaan nie, dan kan daar ook nie opregte ware liefde wees nie. Die politiek korrekte denke van die

wêreld het 'n pad in die kerk gebaan waardeur die Waarheid van die Liefde geskei word, terwyl die

Woord van die Here vir ons baie duidelik sê dat die Waarheid en opregte Liefde onafskeidbaar is.

"Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil

en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly. Staan dan vas, julle lendene met die waarheid

omgord, met die bors wapen van die geregtigheid aan,‐‐"(Efes.6:13) Let op dat Waarheid vóór

geregtigheid kom. As ons na die Romeinse geveg mondering kyk, dan sien ons dat hierdie harnas op 'n

sekere manier aangetrek moes word, dit is na hierdie orde wat Paulus verwys. Die gord was opgetrek tot

bokant die middel waar dit die swaarder gedeeltes van die mondering in plek gehou het, en as die

gordel nie eerste aangetrek was nie dan kon die borsplaat nie in plek gehou word nie. Dit is dieselfde

met die Waarheid en Geregtigheid, die Waarheid kom altyd eerste. As dit wat u glo vals is, dan is daar

ook geen geregtigheid nie.

Vandag is daar baie mense wat 'n groot klomp snert verkondig, soos onder andere: "Ja, ek weet daardie

man se geloof en leerstellings is verkeerd, maar hy is 'n pragtige broer" "Ek weet Pensacola en Toronto

het nie herlewing gebring nie maar hierdie leiers is sulke pragtige liefdevolle mense." Maar hulle het nie

die kennis van die Woord van God nie, en ook nie onderskeidings vermoëns nie, hulle het nie die Ware

Liefde nie! Daar kan net ware Liefde wees waar daar Kennis en onderskeiding bestaan! 'n Baie goeie

liefdevolle mens sonder onderskeiding en liefde vir die Waarheid is vals! Dit wat hy glo is vals! As

iemand nie die Waarheid ken nie, dan sal hy ook nie weet wat geregtigheid is nie! Niemand kan die

verskil tussen reg en verkeerd ken voordat hy nie eers weet wat die Waarheid is nie! Maar nog

protesteer mense teen die waarheid.: "O' hy is tog so 'n pragtige mens! Hy gee om vir sy mede mens en

vir die armes. Ons kerk doen so baie vir die armes en ons predikant is 'n pragtige mens, almal is

wonderlike mense, pragtige broers en susters!" Nee, nee!! Moeder Teresa was 'n liefdevolle en 'n

barmhartige vrou, maar maande voordat sy gesterf het, het sy dit duidelik gemaak dat sy Hindus en

Moslems net verander het na beter Moslems en Hindus, sy het hierdie mense Hel toe gestuur sonder

Christus! Sy het hulle Hel toe gestuur in die naam van liefdadigheid! Ware liefde kan net bestaan waar

daar Onderskeiding en Kennis van die Waarheid is. Die Bybel sê dat alle ander gode duiwels is, Hindu

gode is demonies, moeder Teresa het geen onderskeidings vermoëns gehad nie, ook het sy geen kennis

van die Woord van God gehad nie, daarom kon sy ook geen ware Liefde gehad het nie. Wat is die nut

daarvan om mense uit die vuilis op te tel en hulle skoon te maak en dan vir hulle plek te gee om eerbaar

sonder Jesus Christus te sterwe? Dit beteken niks! Ware liefdadigheid is afhanklik van die Waarheid en

onderskeiding.

5

www.Moriel.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!