18.09.2013 Views

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hebreeuse woord vir 'korrek' of 'suiwer' wat ook verband hou met die Hebreeuse woord vir

regverdigheid. Die Hebreeuse woord vir regverdig is 'Tsadek',‐‐iemand wat regverdig is. Die Hebreeuse

woord vir regverdigheid is ook dieselfde woord in Hebreeus vir liefdadigheid, 'Tsadaka'

In die Hebreeuse denke beteken seunskap meer as net 'n stamboom, dit beteken ook om in die karakter

van iemand te wees. Byvoorbeeld: In die Joodse geloof is daar twee beelde van die Messias: "Ha

Moshiach ben Yosef", en "ha Moshiach ben David"; Messiah die Seun van Josef, die Lydende Messias, en

Messiah, die Seun van Dawid, die Triomferende Koning.

Met die eerste koms was die Here Jesus in die karakter van Josef maar wanneer Hy weer kom sal Hy

kom in die karakter van Dawid om Sy Koninkryk op te rig. In Mattheus 16 bestraf Jesus vir Petrus, maar

net voor dit noem Hy Petrus: "Simon bar Jona". In Aramees beteken dit: Simon seun van Jona. Hoekom?

Dit kan beteken dat een van Petrus se vader se name Jona kon gewees het, maar in die Bybelse tye van

die Jode het die Jode altyd hulle kinders vernoem na die Israeliese helde omdat hulle daardeur gehoop

het dat hulle kinders eendag in hierdie persoon se karakter sou wees.

Jona was iemand wat met God by Joppe getwis het, dieselfde gebeur met Petrus, ook by Joppe,

(Hand.10). Jona wou nie na die Heidene toe gaan nie, en net so ook Petrus nie. Simon bar Jona‐‐hy was

in die karakter van Jona. Jesus die Seun van Dawid‐‐Jesus in die karakter van Dawid; die Here Jesus se

biologiese vader was nie Dawid nie, alhoewel Dawid een van die Here se voorvaders was. Net so is die

Sadokiete in die karakter van Sadok. Sadok was 'n Ou Testamentiese regverdige priester wat deur al die

rebellies van Absalom en Sheba getrou gebly het aan Dawid, die koning. Nou, getrouheid aan Dawid was

'n Ou Testamentiese beeld van Getrouheid aan Christus, die Seun van Dawid, die Goeie Herder. Sadok se

seuns het in hierdie karakter gestaan, en hulle was nie net biologiese nakomelinge van Sadok nie maar

hulle het ook getrou gebly in die daad toe die res van die Levitiese geestelikes korrup geraak het. Hulle

het geslagte lank, en vir baie eeue lank getrou gebly en tot en met die Makkabeërs en Hasmoniese

tydperk was daar nog Sadokiete totdat hulle ook korrup geraak het. In Hebreeus word hulle "Tzadukim"

genoem.

Wat Esegiël begin doen het is dit: Hy het die regverdige geestelike leiers, wat by verre in die minderheid

was, en wat nakomelinge uit die lyn van Sadok was, vergelyk met die ander Leviete, die onregverdige,

oneerlike en omkoopbare gewilde leiers van die dag.

Hy begin om die verskille tussen die Leviete en die Sadokiete uit te wys. Die Leviete was die seuns en

nakomelinge van Levi. In Bybelse denke, in die Hebreeuse taal, probeer Paulus iets aan die Grieke

verduidelik. Iemand kan nie eerlik en opreg, of regverdig wees, as sy geloof verkeerd is nie. As iemand

nie 'Tsodek'‐ opreg is nie, kan hy ook nie 'Tzadek'‐ regverdig wees nie. Met ander woorde, as dit wat ons

glo verkeerd is dan het ons ook geen kans om voor God geregverdig te word nie, maar dit wat iemand

glo is ook geen versekering vir regverdiging nie. Iemand se geloof kan reg wees maar hy kan nog steeds

onregverdig wees, dit is wat Paulus vir ons in 1Korinthe 13 vertel.

4

www.Moriel.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!