18.09.2013 Views

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Jode het volgens Sagaria 9:9 geglo dat die Messias op 'n esel deur die Oospoort sal kom, in Hebreeus

word die Poort "Shaar HaRachamin" genoem, wat letterlik "Die Poort van Genade" beteken. Die

Oospoort is geleë aan die Weste kant van die Tempelberg teenoor die Olyfberg met die Kidron vallei in

die middel, hierdie Poort is vandag verseël en dit het plaasgevind nadat 'n Turkse sultan gedurende die

Ottomaanse Ryk Israel verower het, en omdat hy geweet het dat die Messias volgens die Jode deur die

Oospoort sou kom, het hy die Oospoort verseël en ook 'n Islamitiese begraafplaas voor die Oospoort

opgerig sodat wanneer die Messias kom Hy nie daar sou kon deur deurkom nie omdat hierdie

versperrings Hom volgens die ritueel sou verontreinig. Maar wat hy nie geweet het nie is dat hy die

profesie met betrekking tot die Oospoort gedeeltelik in vervulling laat kom het.

Toe die tweede Tempel gebou is was die belofte aan die Hebreërs in dae van Esra, Nehemia en Haggai,

dat hierdie tempel 'n groter heerlikheid as die eerste tempel sou wees, en alhoewel hierdie tempel nie

die argitektuur van die eerste tempel gehad het nie was dit meer belangriker, en ten spyte daarvan dat

die Verbonds Ark nie daarin was nie. Die Tweede Tempel was 'n groter heerlikheid en dit was ook so,

want God het Self in hierdie Tempel ingegaan, maar nadat die Heerlikheid van God ingegaan het sou die

Poort geseël word. Die Jode wat nie aan die Here Jesus glo nie het tot vandag toe nog 'n groot

probleem: As die Poort geseël is dan beteken dit dat God alreeds deur die Poort moes gegaan het, en

die vraag is dan: Wanneer het God dan deurgegaan, want die Poort is dan gesluit? Die Here Jesus, die

Messias het alreeds deur die Poort gegaan maar hulle het Hom nie herken nie! Maar weereens, die

uiteindelike vervulling is in die Millennium.

'n Christen geoloog, dr. Jim Fleming, het Herodiaanse stene onder die huidige Oospoort ontdek en so

kan ons redelik seker wees dat die huidige poort nog op dieselfde plek is waardeur die Here Jesus in

Jerusalem ingekom het.

In die tyd van Esegiël was dinge besig om te gebeur, dinge wat deur Jesaja, Jeremia en Joël geprofeteer

is. Die noordelike stamme was in 720 vC. alreeds in ballingskap, en nou het God se oordeel oor die

suidelike stamme begin kom, oor Juda. Jesaja en Joël het gewaarsku dat hierdie dinge gaan gebeur maar

die mense het hierdie waarskuwings verwerp. Jeremia was vervolg oor die Woord van die Here wat hy

gebring het, terwyl die valse profete al die eer gekry het, ons sien in die tyd van Esegiël, dat dit wat

Jeremia geprofeteer het net so gebeur het, terwyl die gewilde profete van die dag, vals en verkeerd

bewys is. Maar terwyl die Jode deur Nebukadnésar in ballingskap geneem was, wat al vier keer die stede

binnegeval het, en terwyl Esegiël self uit die ballingskap periode geprofeteer het, het die mense met dit

alles nog nie tot bekering gekom nie. Die bannelinge het seker dinge gesê soos: "Dinge is nie te sleg nie,

dit sal beter word, dit sal nie lank duur nie dan is ons weer terug in ons land."‐‐ terwyl dinge besig was

om baie vinnig slegter te word! Wat hier gebeur het is verstommend: Die valse profete wat vals bewys

is, het nie tot bekering gekom nie, en hulle volgelinge het vergeet dat hulle leiers vals geprofeteer het en

hulle ook nie tot bekering gekom nie, terwyl die Ware profete nog steeds vervolg en verwerp was. Hulle

het Esegiël net so verwerp as vir Jeremia voor hom.

Esegiël vestig ons aandag op die kontras tussen twee soorte geestelike leiers: Die seuns van Sadok en die

gewone Leviete. Nie alle Leviete was Sadokiete nie, maar al die Sadokiete was Leviete! Die naam Sadok

kom van die Hebreeuse woord 'Tsodek", wat beteken: Om reg, of opreg te wees, dit is ook die

3

www.Moriel.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!