18.09.2013 Views

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

Die seuns van Sadok®

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wat om hom saamgedrom het en hom gegryp en gesê het: "Moet ons nie verlaat nie" Dit was 'n geveg

om weg te kom. Nadat die Here Jesus vir ons versoening gedoen het vir ons sondes het Hy gesê: "Ek vaar

op na my Vader" en die mense wou Hom nie laat gaan nie, terwyl die Here gesê het dit is vir hulle (ons)

goed dat Hy gaan. Let op dat die hoë priester nie toegelaat was om 'n mengsel van klere aan te trek nie.

Die Leviete het 'n mengsel gehad, maar die Sadokiete glad nie, hulle mag nie klere aangetrek het wat

hulle laat sweet nie. Hoekom nie ? Kom ons kyk daarna: Hulle mag nie klere van wol en linne aangetrek

het nie, want God haat mengsels.

2Pet.2:1 "Maar daar was ook valse profete onder die volk, net soos daar onder julle valse leraars sal

wees‐‐" Petrus maak geen onderskeiding tussen valse profete en valse leraars nie want as iemand se

leerstellings verkeerd is dan is sy profesie ook verkeerd, dit is hulle: "‐‐wat verderflike ketterye heimlik

sal invoer, en ook die Here wat hulle gekoop het, verloën en 'n vinnige verderf oor hulleself bring; en

baie sal hulle verderflikhede navolg, en om hulle ontwil sal die weg van die waarheid gelaster word;‐" Dit

is hoekom valse profete soos Kim Clement, Paul Cain, Rick Joyner, en Gerald Coates se profesie nooit

waar is nie.

Joyce Meyer sê in haar boek dat as iemand nie glo dat Die Here Jesus Hel toe gegaan het nie dan kan so

'n persoon ook nie hemel toe gaan nie. Hierdie mense verloën die Here wat hulle gekoop het. Dit is die

karakter van mense wat verderflike ketterye heimlik invoer. Wat doen hulle? Hulle plaas die Waarheid

teenoor dit wat vals is, die Griekse woord wat gebruik word is "parasaxousin" 'Para' is die voorwoord vir

teenoor, in plek van. Hulle gebruik 'n waarheid om hulle valse leerstellings weg te steek. Daar is altyd

regte kaas in 'n muisval. Wat het Satan gedoen toe hy Adam en Eva mislei het, toe hy die vrou bedrieg

het?‐‐Dit is ook 'n beeld van die misleiding van die Kerk en Israel. Satan het dit wat die Here gesê het

buite woordverband aangehaal. Dit is ook wat hy in Matt. 4 met die Here Jesus probeer doen het. Die

hele argument was uit Deuteronomium, Satan plaas die waarheid teenoor die valsheid, maar die Here

antwoord hom uit Deuteronomium binne Woord verband. Pasop wanneer mense sulke dinge doen, dit

is nie van die Here nie, dit is die handtekening van Satan, Lucifer wat homself manifesteer as die engel

van lig. Petrus noem hierdie dinge, verderflike dinge. "Ja, maar daar is ook baie goeie dinge, en

waarhede in Pensacola en in baie kerke.

Mense word gesond verklaar sonder enige mediese verslag, daar is ook baie mense wat gesond verklaar

word, en wat dit bely, wat kort daarna gesterf het,‐‐leuens in die Naam van die Here! Here het ons nie

wonderwerke in U Naam gedoen nie?‐‐Gaan weg Ek ken julle nie. (Matt.7:22) Daar is vandag vername

kerk leiers wat pragtige mense leer om die vis met grate en al te eet, maar God haat en verfoei

mengsels.

Hierdie is mense wat die Waarheid verloën met verderflike mengsels. Dink aan 'n eier omelet met drie

eiers, twee is goeie eiers en een is vrot, as jy voedsel vergiftiging wil hê, geniet dit! Bon appetit. God

haat mengsels en God se priesters word verbied om iets te doen te hê met enige mengsels. Vergelyk

vandag se valse profete met Paulus, Timotheüs en Silvanus: 1Thess.2:3‐6: "Want ons vermaning was nie

uit dwaling of uit onsuiwerheid of uit bedrog nie; maar soos ons deur God waardig geag is dat die

evangelie aan ons toevertrou sou word, so spreek ons, nie om mense te behaag nie, maar God wat ons

harte beproef. Want ons het, soos julle weet, ons nooit met vleitaal opgehou of met bedekte hebsug

10

www.Moriel.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!