Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

2.4 Die volgende diagram toon die pad waarlangs impulse gelei word om die knie- refleks in mense teweeg te bring. 2.4.1 Identifiseer die neurone genommer A en B (2) 2.4.2 Skryf die letter en naam neer van die struktuur wat gestimuleer word deur die hamer. (2) 2.4.3 Verduidelik wat sal gebeur indien deel genommer C beskadig word (2) 2.4.4 Gee TWEE voorbeelde van refleksaksies anders as die knie – refleks (2) 2.4.5 Waarom isrefleksaksies belangrik vir die menslike liggaam? (1) 2.4.6 Onderskei tussen ’n refleksboog en ’n refleksaksie (2) 8 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

2.5 Bestudeer die diagram hieronder wat die menslike brein (lengtesnit), rugmurg (dwarssnit) en die regterbeen aantoon 2.5.1 Identifiseer die dele genommer A, B, C, D en F (4) 2.5.2 Wat sal die effek op die liggaam wees indien deel genonmmer B beskadig word? (2) 2.5.3 Gee die LETTER van die deel wat TSH sekreteer (1) 2.5.4 Gee die LETTER van die deel wat die beweging van die been onder normale omstandighede koördineer. (1) 2.5.5 Teken en benoem die tipe neuron aangedui deur E (7) 2.5.6 Verduidelik die refleksaksie wat in die diagram aangetoon word. (5) 2.6 Beskryf die uitwerking van die volgende dwelms op die sentrale senuweestelsel (a) Dagga (2) (b) Heroïen (2) (c) Ecstacy (2) (d) Tik (2) 9 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

2.4 Die volgende diagram toon die pad waarlangs impulse gelei word om die knie- refleks in mense teweeg

te bring.

2.4.1 Identifiseer die neurone genommer A en B (2)

2.4.2 Skryf die letter en naam neer van die struktuur wat gestimuleer word deur die hamer.

(2)

2.4.3 Verduidelik wat sal gebeur indien deel genommer C beskadig word (2)

2.4.4 Gee TWEE voorbeelde van refleksaksies anders as die knie – refleks (2)

2.4.5 Waarom isrefleksaksies belangrik vir die menslike liggaam? (1)

2.4.6 Onderskei tussen ’n refleksboog en ’n refleksaksie (2)

8

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!