16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

Deel van die sentrale senuweestelsel van die mens

2.3.1 Identifiseer die benoemde dele A, B, C en D. (4)

2.3.2 Gee TWEE funksies van D. (2)

2.3.3 Indien iemand per ongeluk op ‘n skerp speld met sy kaal voet trap, word

die voet onmiddellik opgelig sonder om oor die aksie te dink.

Noem die struktuur wat hierdie vinnige onbewuste aksie teweeg bring. (1)

2.3.4 Verduidelik die pad wat deur die impuls gevolg word om die aksie wat in

VRAAG 2. 3.3 genoem word, voort te bring. (5)

1.3.5 Beskryf EEN voordeel van die aksie genoem in VRAAG 2.3.3. (2)

7

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

A

B

C

D

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!