Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

6 2.1.4 Wat is ‘n sinaps? (2) 2.1.5 Wat is die funksionele eenheid van die senuweestelsel? (1) 2.2 In die onderstaande diagram verteenwoordig letter A, B, en C streke van die menslike senuweestelsel wat deur chemikalieë om mediese redes geblokkeer kan word. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 Skryf die letter (A, B, C of D) vir elk van die volgende stellings neer deur die sleutel hierbo gegee te gebruik: (i) As die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die toon en die pasiënt weet dit beweeg. (2) (ii) Die pasiënt kan voel die toon word aangeraak of geknyp, maar kan nie die toon beweeg nie. (2) (iii) Wanneer die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die toon en die voet onwillekeurig, maar die pasiënt kan nie die toon willekeurig beweeg of dit voel beweeg nie. (2) (iv) Die pasiënt kan die toon beweeg, maar kan nie die stimulus voel nie (2) 2.2.2 Noem DRIE maniere waarop die brein beskerm word. (3) Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. Deel van die sentrale senuweestelsel van die mens 2.3.1 Identifiseer die benoemde dele A, B, C en D. (4) 2.3.2 Gee TWEE funksies van D. (2) 2.3.3 Indien iemand per ongeluk op ‘n skerp speld met sy kaal voet trap, word die voet onmiddellik opgelig sonder om oor die aksie te dink. Noem die struktuur wat hierdie vinnige onbewuste aksie teweeg bring. (1) 2.3.4 Verduidelik die pad wat deur die impuls gevolg word om die aksie wat in VRAAG 2. 3.3 genoem word, voort te bring. (5) 1.3.5 Beskryf EEN voordeel van die aksie genoem in VRAAG 2.3.3. (2) 7 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath A B C D

6

2.1.4 Wat is ‘n sinaps? (2)

2.1.5 Wat is die funksionele eenheid van die senuweestelsel? (1)

2.2 In die onderstaande diagram verteenwoordig letter A, B, en C streke van die menslike senuweestelsel wat

deur chemikalieë om mediese redes geblokkeer kan word.

Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

2.2.1 Skryf die letter (A, B, C of D) vir elk van die volgende stellings neer deur die sleutel hierbo gegee te gebruik:

(i) As die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die toon en die pasiënt weet dit beweeg.

(2)

(ii) Die pasiënt kan voel die toon word aangeraak of geknyp, maar kan

nie die toon beweeg nie. (2)

(iii) Wanneer die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die toon en die voet onwillekeurig, maar

die pasiënt kan nie die toon willekeurig beweeg of dit voel beweeg nie. (2)

(iv) Die pasiënt kan die toon beweeg, maar kan nie die stimulus voel nie (2)

2.2.2 Noem DRIE maniere waarop die brein beskerm word. (3)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!