16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.5 Bestudeer die grafiek hieronder van die bevolkingsgroei oor 'n tydperk heen.

1.5.1

1.5.2

1.5.3

1.5.4

1.5.5

58

Groei van bevolking oor tyd

A

Tyd

Identifiseer die groeivorm wat deur die grafiek hierbo aangedui

word.

Identifiseer die fases gemerk A, B en C.

Skryf die letter (A, B of C) van die fase in die grafiek hierbo neer wat vinnige

groei illustreer.

Verduidelik waarom die bevolkingsgrootte by C konstant bly.

Gee TWEE redes waarom die bevolkingsgroei by A stadig was.

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

B

C

(1)

(3)

(1)

(3)

(2)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!