16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

53

ADDISIONELE VRAE

LEWENSPROSESSE

1.1 Die apparaat hieronder is opgestel om die effek van twee verskillende

omgewingsfaktore op die gedrag van houtluise (klein werweldiertjies) te ondersoek. Die

gewone habitat van houtluise is verrottende plantegroei.

DONKER

BELIG

Die apparaat bestaan uit vier plat bakkies wat onderling verbind en bedek is. Twee van

hierdie bakkies is in donker toestande geplaas en twee in toestande wat belig is. Daar

is klam papier in een van die twee bakkies in die donker toestande en in een van die twee

bakkies in die toestande wat belig is, geplaas.

Tien houtluise is in elk van die vier bakkies geplaas en toegelaat om vrylik tussen die bakkies

te beweeg.

Die getal houtluise teenwoordig in elke bakkie na 15 minute word in die diagram

hieronder getoon.

Die getal houtluise teenwoordig in elke bakkie na 15 minute word in die diagram

hieronder getoon.

Bakkies wat onderling verbind is

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Klam

papier

Die apparaat gebruik om ondersoek in te stel na die effek van twee verskillende

omgewingsfaktore op die gedrag van houtluise

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!