16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

52

1.13 Die grafiek hieronder toon die “ekologiese voetspoor” en biokapasiteit van verskillende

lande in 2005 aan. Biokapasiteit is die omgewing se kapasiteit om hulpbronne te voorsien en afval te

absorbeer.

Vergelyking van die 'ekologiese voetspoor" en biokapasiteit van verskillende

lande in 2005

Ekologiese voetspoor en

biokapapsiteit (miljoen

wereldhektaar)

400

350

300

250

200

150

100

50

0

Angola

Frankryk

Duitsland

Kenia

Namibie

Land

Suid-Afrika

Ekologiese voetspoor Biokapasiteit

Verenigde Koninkryk

1.13.1 Definieer die term “ekologiese voetspoor” (2)

1.13.2 Watter lande se biokapasiteit is groter as die ekologiese voetspoor (4)

1.13.3 Watter van hierdie lande is ontwikkelende lande? (1)

1.13.4 Watter land het die grootste ekologiese voetspoor? (1)

1.13.5 Watter land het die kleinste ekologiese voetspoor? (1)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!