16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.11 'n Sekere gebied het 'n bevolking van 5 pare voëls wat uit 5 mannetjies en 5

wyfies bestaan. In die lente broei 4 kleintjies by elke paar uit, 2 mannetjies en

50

2 wyfies. Neem aan dat geen immigrasie of emigrasie plaasvind nie, predatore afwesig

is en al die kleintjies oorleef om die volgende jaar broeipare

te word. Die gebied kan 'n bevolking van 1 000 voëls onderhou.

Die onderstaande tabel dui die Jaar grootte van Getal die bevolking voëls aan die einde van elke jaar aan.

0 10

1 30

2 90

3 270

4 810

1.11.1 Noem DRIE vereistes waaraan die groep voëls moet voldoen

voordat dit 'n bevolking genoem kan word.

1.11.2 Gebruik die data in die tabel en teken 'n lyngrafiek wat die groei van die

bevolking aandui.

1.11.3 Gedurende jaar 5 het 'n brand 70% van die habitat in die gebied verwoes.

Wonderbaarlik is geen voëls in die brand dood nie.

Watter effek kon dit op die grootte van die bevolking hê?

Gee 'n rede vir jou antwoord.

1.11.4 Gee EEN term vir elk van die volgende stellings uit die paragraaf hierbo:

(a) 'geen immigrasie of emigrasie'

(b) 'Die gebied kan 'n bevolking van 1 000 voëls onderhou.'

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!