16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1.9 ’n Groep studente wou die bevolkingsgrootte van twee skoenlapperspesies bepaal. Hulle

resultate word in die onderstaande tabel aangetoon.

1.9.1

1.9.2

Spesie A

48

Oktober 2004 November 2004

Getal gemerk en

vrygelaat in eerste

monster

Getal in hervangs /

tweede monster

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Getal gemerktes in

hervangs / tweede

monster

20 300 10

Spesie B 25 75 05

Defineer die begrip bevolking.

Bereken die getal skoenlappers in spesie A van die gebied deur

van die volgende formule gebruik te maak:

P = F x S

F = Getal in eerste monster gevang

S = Getal in tweede monster gevang

M = Getal gemerktes in die tweede monster

Toon alle berekenings.

M

1.9.3 Noem TWEE redes vir die verskille in die getalle tussen spesie A en spesie B

tydens die hervangde / tweede monster?

(3)

(3)

(4)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!