16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.8 ’n Eksperiment met twee verskillende spesies (A en B) meelkewers is uitgevoer.

Twee flesse word elk met 500 g meel gevul. 25 mannetjies en 25 wyfies

van spesie A en 25 mannetjies en 25 wyfies van spesie B word in elke fles geplaas.

Temperatuur: 25 o C Temperatuur: 25 o C

Relatiewe humiditeit: 30% Relatiewe humiditeit: 70%

meelkewers

46

Fles X Fles Y

Apparaat om kompetisie tussen die meelkewers te ondersoek

LET WEL: Die optimum relatiewe humiditeit onder normale omstandighede

vir spesie A is 25 % en vir spesie B 60 %.

Die kewers is weekliks oor ’n tydperk van drie maande getel.

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!