16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

1.3 Die grafiek hieronder toon die groeirespons van wortels en stingels op ouksiene wat

teen verskillende konsentrasies toegedien word.

1.3.1 By watter ouksienkonsentrasie toon stingels die meeste groei? (2)

1.3.2 By watter ouksienkonsentrasie begin die inhibering van groei by die wortels? (2)

1.3.3 Noem TWEE plekke in plante waar ouksiene geproduseer word. (2)

1.3.4 Noem TWEE plekke in plante waar ouksiene geproduseer word. Verduidelik die rol van

ouksiene in apikale dominansie. (2)

1.4 Verduidelik die rol van

(a) chemikalieë (2)

(b) dorings as plant verdeigingsmeganismes (2)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!