16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

39

OMGEWINGSTUDIE

BEVOLKINGS EN GEMEENSKAPSEKOLOGIE

1.1 Lees die volgende gedeelte en beantwoord die daaropvolgende vrae.

In 1990 was die geskatte rooibokbevolking in ʼn sekere omgewing omtrent 8 000. Groot

leeu- en jagluiperdbevolkings was ook teenwoordig. Tussen 1990 en 2000 is omtrent die

helfte van die leeu- en jagluiperdbevolkings uitgedun. Teen 2002 het die aantal rooibokke tot

omtrent 80 000 toegeneem en byna al die gras, struike en jong boompies is opgevreet.

Tydens die winter is 80% van die rooibokbevolking uitgewis en hierdie afname het

voortgeduur totdat slegs 4 000 rooibokke oor was.Die plantegroei het egter vir ʼn lang tyd

aangehou om agteruit te gaan. Aan die begin is geskat dat die dravermoë van die gebied

slegs 20 000 rooibokke was.

1.1.1 Diffensieer tussen

(a)

(b)

intraspesifieke kompetisie en interspesifieke kompetisie.

prooi en predator.

1.1.2 Verwys na die leesstuk en gee die name van organismes wat

betrokke is in

(a) intraspesifieke kompetisie.

(b) interspesifieke kompetisie.

1.1.3 Hoekom het die rooibokbevolking aangehou om af te neem nadat

80% tydens die winter dood is? (2)

1.1.4 Verduidelik wat bedoel word met

(a)

(b)

dravermoë.

bevolking.

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

(2)

(2)

(2)

(3)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!