16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.7 Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

38

MANLIKE VOORBEHOEDMIDDEL

Gossipol is 'n chemikalie wat uit die sade van katoenplante gekry

word. Toe gossipol aan rotte, muise, honde en ape gegee is, het dit

'n afname in die vrugbaarheid van die manlike diere gehad

deurdat dit hulle spermtelling verlaag het.

Wetenskaplikes wou die idee dat gossipol as 'n manlike

voorbehoedmiddel gebruik kan word, ondersoek.

[Aangepas uit: Liffen en Liffen, 1987]

8.7.1 Formuleer 'n hipotese vir die ondersoek wat die wetenskaplikes wou doen. (3)

8.7.2 Noem VIER beplanningstappe wat die wetenskaplikes moet volg voordat die ondersoek hierbo op mense

gedoen kan word. (4)

8.7.3 In die ondersoek hierbo, noem die volgende:

(a) Afhanklike veranderlike (1)

(b) Onafhanklike veranderlike (1)

8.7.4 Verduidelik EEN rede waarom party mense die navorsing oor manlike voorbehoeding sal:

(a) ondersteun (2)

(b) nie salondersteun nie (2)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!