16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.6 Bestudeer die grafiek hieronder wat die getal swangerskappe wat aangeteken is

van meisies onder die ouderdom van sestien jaar, in 'n provinsie in Suid-Afrika

van 2001 tot 2006, toon.

8.6.1 Tussen watter twee jaartalle was daar die grootste toename in die

getal swangerskappe? (2)

8.6.2 Wat was die toename in persentasie tydens hierdie periode? (1)

8.6.3 Teken 'n tabel om die data te toon waarvan hierdie grafiek geteken is. (6)

8.6.4 Is dit die man of die vrou se verantwoordelikheid in 'n verhouding om

voorbehoedmiddels te gebruik om swangerskap te voorkom? (1)

8.6.5 Gee 'n rede vir jou antwoord op vraag 8.6.4 (2)

37

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!