Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

36 8.5 Bestudeer die onderstaande grafiek wat die menstruele siklus asook die invloed wat die verskillende hormone daarop het, toon 8.5.1 Op watter dag vind ovulasie plaas? (1) 8.5.2 Tussen watter dae vind menstruasie plaas? (1) 8.5.3 Noem enige EEN funksie van luteïniserende hormoon (LH). (1) 8.5.4 Beskryf die veranderinge in die vlak van LH soos in die grafiek getoon. (3) 8.5.5 Beskryf die verwantskap tussen die vlak van estrogeen en die endometrium vanaf 7 tot dag 14. (2) 8.5.6 Verduidelik waarom dit noodsaaklik is dat die vlak van progesteroon in die bloed na ovulasie styg. (2) 8.5.7 Het bevrugting in die 28-dag-siklus, soos in die grafiek geïllustreer, plaasgevind? (1) 8.5.8 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 8.5.7. (2) Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

8.6 Bestudeer die grafiek hieronder wat die getal swangerskappe wat aangeteken is van meisies onder die ouderdom van sestien jaar, in 'n provinsie in Suid-Afrika van 2001 tot 2006, toon. 8.6.1 Tussen watter twee jaartalle was daar die grootste toename in die getal swangerskappe? (2) 8.6.2 Wat was die toename in persentasie tydens hierdie periode? (1) 8.6.3 Teken 'n tabel om die data te toon waarvan hierdie grafiek geteken is. (6) 8.6.4 Is dit die man of die vrou se verantwoordelikheid in 'n verhouding om voorbehoedmiddels te gebruik om swangerskap te voorkom? (1) 8.6.5 Gee 'n rede vir jou antwoord op vraag 8.6.4 (2) 37 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

36

8.5 Bestudeer die onderstaande grafiek wat die menstruele siklus asook die invloed wat die verskillende

hormone daarop het, toon

8.5.1 Op watter dag vind ovulasie plaas? (1)

8.5.2 Tussen watter dae vind menstruasie plaas? (1)

8.5.3 Noem enige EEN funksie van luteïniserende hormoon (LH). (1)

8.5.4 Beskryf die veranderinge in die vlak van LH soos in die grafiek getoon. (3)

8.5.5 Beskryf die verwantskap tussen die vlak van estrogeen en die

endometrium vanaf 7 tot dag 14. (2)

8.5.6 Verduidelik waarom dit noodsaaklik is dat die vlak van progesteroon in die bloed na ovulasie styg.

(2)

8.5.7 Het bevrugting in die 28-dag-siklus, soos in die grafiek geïllustreer,

plaasgevind? (1)

8.5.8 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 8.5.7. (2)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!