16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8.1.5 Noem die volgende:

(a) Die selle wat 'n manlike geslagshormoon afskei (1)

(b) Die hormoon wat die ontwikkeling van sekondêre

geslagskenmerke by mans stimuleer (1)

8.1.6 Tydens 'n vasektomie word deel B chirurgies gesny. Verduidelik hoe hierdieprosedure as ’n metode van

geboortebeperking sal dien. (2)

8.2 Die onderstaande diagram verteenwoordig ‘n dwarsnee van ‘n mens se saadbuise (seminale tubules)

waarin spermatogenese plaasvind. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

8.2.1 Noem die hormoon wat deur die selle van Leydig afgeskei word. (1)

8.2.2 Noem TWEE funksies van die hormoon in VRAAG 8.2.1, genoem. (2)

8.2.3 Identifiseer deel genommer A. (1)

8.2.4 Maak ‘n netjiese tekening met byskrifte van deel genommer A. (4)

33

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!