16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(a) Gee VIER redes waarom sade belangrik is. (4)

(b) Noem VIER gebruike van sade wat in in saadbanke gestoor word. (4)

32

7.7 Noem SES verskillende strategieë wat deur diere gebruik om voortplantingsukses in verskillende omgewings

te verseker. (6)

7.8 Definieer die volgende konsepte

VRAAG 8

(a) Ovipaar (2)

(b) Ovovivipaar (2)

(c) Vivipaar (2)

(d) Prekosiale ontwikkeling (2)

(e) Altrisiale ontwikkeling (2)

8.1 Bestudeer die diagramme hieronder en beantwoord die vrae wat volg

8.1.1 Gee byskrifte vir A, B, E en G. (4)

8.1.2 Noem EEN funksie elk van C en F. (2)

8.1.3 Gee die LETTER en NAAM van die deel waar sperm geproduseer word. (2)

8.1.4 Verduidelik waarom dit noodsaaklik vir deel D is om aan die

'buitekant’ van die manlike liggaam te 'hang’. (2)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!