Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

7.3 Bestudeer die diagram hieronder van die lewensiklus van 'n plant waarin die gametofiet-generasie dominant is. 7.3.1 Is die lewensiklus getoon dié van mos of 'n blomplant? (1) 7.3.2 Noem die volgende: (a) Seldeling A (1) (b) Proses B (1) (c) Seldeling C (1) 7.3.3 Is die gametofiet haploïed of diploïed? (1) 7.3.4 Word sade gedurende die lewensiklus van hierdie plqnt gevorm? (1) 7.4 Definieer die volgende 7.4.1 Metamorfose (2) 7.4.2 Volledige metamorfose (2) 7.4.3 Onvolledige metamorfose (2) 30 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

7.5 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg 7.5.1 Watter tipe metamorfose word in die diagram hierbo geillustreer? (1) 7.5.2 Noem die fases genommer A, B en C (3) 7.5.3 Verduidelik die verskil tussen fases A en B (2) 7.5.4 Verduidelik EEN nadeel van hierdie tipe metamorfose (2) 7.5.5 Verduidelik EEN voordeel van hierdie tipe metamorfose. 7.6 Bestudeer die diagramme hieronder wat die struktuur van twee blomme toon. 7.6.1 Definieer bestuiwing (2) 7.6.2 Watter blom (A of B) word windbestuif? (2) 7.6.3 Gee TWEE sigbare redes vir jou antwoord op VRAAG 7.6.2. (2) 7.6.4 Nadat bestuiwing plaasgevind het onkiem die stuifmeelkorrel en bevrugting vind plaas. Die bevrugte saadknop ontwikkel in ‘n saad en die vrugbeginsel ontwikkel tot ‘n vrug. Sade van skaars en bedreigde plante word saadbanke gestoor om biodiversiteit te handhaaf. 31 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

7.5 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg

7.5.1 Watter tipe metamorfose word in die diagram hierbo geillustreer? (1)

7.5.2 Noem die fases genommer A, B en C (3)

7.5.3 Verduidelik die verskil tussen fases A en B (2)

7.5.4 Verduidelik EEN nadeel van hierdie tipe metamorfose (2)

7.5.5 Verduidelik EEN voordeel van hierdie tipe metamorfose.

7.6 Bestudeer die diagramme hieronder wat die struktuur van twee blomme toon.

7.6.1 Definieer bestuiwing (2)

7.6.2 Watter blom (A of B) word windbestuif? (2)

7.6.3 Gee TWEE sigbare redes vir jou antwoord op VRAAG 7.6.2. (2)

7.6.4 Nadat bestuiwing plaasgevind het onkiem die stuifmeelkorrel en bevrugting vind plaas. Die bevrugte

saadknop ontwikkel in ‘n saad en die vrugbeginsel ontwikkel tot ‘n vrug. Sade van skaars en bedreigde

plante word saadbanke gestoor om biodiversiteit te handhaaf.

31

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!