16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3

1.2 In Diagram I hieronder, is die groeipunt van ’n stingel geskei van die res van die plant deur ’n

stuk plastiek. Dit word dan aan lig van slegs een kant af blootgestel.

Diagram I

Eksperiment

Diagram II hieronder toon moontlike resultate.

A B C D

Diagram II

Moontlike resultate

1.2.1 Watter groeihormoon word ondersoek? (1)

1.2.1 (i) Watter letter (A, B, C of D) van Diagram II, toon die korrekte

resultaat wat na drie of vier dae verwag word? (1)

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.2.1(i). (3)

1.2.3 (i) Filtreerpapier is deurlatend vir die hormoon wat ondersoek word.

Indien dieselfde eksperiment herhaal word met ’n dun stukkie

filtreerpapier in plaas van ’n stuk plastiek, watter letter (A, B, C of D)

van Diagram II sal dan die korrekte resultaat aandui? (1)

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.2.3(i). (3)

lig

plastiek

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!