16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6.5.5 (i) Sal jy meer hitte deur jou duime of deur jou ore verloor? (1)

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.5.5(i). (2)

29

6.6 Beskryf hoe die beginsel van negatiewe terugvoer werk in die beheer van die glukosekonsentrasie van die

bloed van 'n normale gesonde mens. Beskryf ook die oorsake, simptome en bestuur van die siekte

diabetes mellitus (suikersiekte), wat die gevolg is van die liggaam se onvermoë om die

glukosekonsentrasie van die bloed te normaliseer. Inhoud: 17

Sintese: 3

VRAAG 7

LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of

diagramme nie.

7.1 Definieer elk van die volgende terme

7.1.1 ongeslagtige voortplanting (2)

7.1.2 geslagtelike voortplanting (2)

7.1.3 generasiewisseling (2)

7.1.4 diploïed (2)

7.1.5 haploïed (2)

7.2 Tabuleer die voordele en nadele van

(a) ongeslagtelike voortplanting

(b) geslagtelike voortplanting

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!