16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.4 Beantwoord die volgende vrae in verband met termoregulering by sommige

soogdiere.

6.4.1 ‘n Muis sal meer van sy liggaamshitte as ‘n olifant onder dieselfde lae omgewingstemperatuurtoestande

verloor. Watter een van die volgende kan rekenskap gee vir hierdie

waarneming.

Die muis …

(a) is kleiner as die olifant.

(b) is meer aktief as die olifant.

(c) het ‘n groter oppervlakarea tot volumeverhouding as die olifant.

(d) het kleiner ore as die olifant. (2)

28

6.4.2 Verduidelik hoe die muis steeds ‘n konstante liggaamstemperatuur kan handhaaf. Alhoewel dit oormatige

hitte aan die koue omgewing verloor. (2)

6.5 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

Liggaamstemperatuur ( 0 C)

39

38

37

Fluktuasies in die liggaamstemperatuur van ’n mens

tydens die neem van ’n koue bad

0 10 20 30 40 50 60

Tyd (minute)

6.5.1 Wat is die normale 36 liggaamstemperatuur van hierdie persoon? (2)

6.5.2 Hoe lank het dit die liggaamstemperatuur geneem om na normaal terug te keer? (2)

6.5.3 Hoekom het die liggaamstemperatuur van die persoon afgeneem? (2)

35

6.5.4 Verduidelik hoe bewing help om liggaamstemperatuur te handhaaf. (3)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!