16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.3 Bestudeer die volgende diagramme en beantwoord die vrae wat volg.

Diagram 1

6.3.1 Identifiseer deel A en gee die funksie daarvan. (2)

6.3.2 In watter diagram (1 of 2) sal:

(a) Die vel van ‘n persoon met ‘n ligte vel bleek wees (1)

(b) Die sweetkliere meer sweet produseer? (1)

6.3.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.3.2(a). (2)

27

Diagram 3

Diagram 2

Diagramme wat die prosesse toon wat betrokke is by

termoregulering by soogdiere

6.3.4 Diagram 3 toon ‘n respons op ‘n bepaalde omgewingstemperatuur.

Watter diagram (1 of 2) toon ‘n respons van ‘n mens op dieselfde omgewingstemperatuur? Veduidelik jou

antwoord. (3)

6.3.5 Beskryf hoe die proses in diagram 3 geïllustreer, help met die regulering van die hond se

liggaamstemperatuur. (3)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

A

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!