Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

6.2 Die grafiek hieronder toon die effek van stremmende oefening, gevolg deur 'n koue stort, op die liggaamstemperatuur van 'n atleet. 6.2.1 Watter deel van die brein reageer op temperatuurveranderinge wat by A en B op die grafiek plaasvind? (1) 6.2.2 Wat was die maksimum temperatuur bereik? (1) 6.2.3 Hoe lank het die persoon stremmende oefeninge gedoen? (1) 6.2.4 Waarom moet liggaamstemperatuur nie toegelaat word om te veel te fluktueer nie? 6.2.5 Watter diagram (I of II) sal die toestand van die vel na 15 minute voorstel? (1) 6.2.6 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 6.2.5. (2) 26 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath (1)

6.3 Bestudeer die volgende diagramme en beantwoord die vrae wat volg. Diagram 1 6.3.1 Identifiseer deel A en gee die funksie daarvan. (2) 6.3.2 In watter diagram (1 of 2) sal: (a) Die vel van ‘n persoon met ‘n ligte vel bleek wees (1) (b) Die sweetkliere meer sweet produseer? (1) 6.3.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.3.2(a). (2) 27 Diagram 3 Diagram 2 Diagramme wat die prosesse toon wat betrokke is by termoregulering by soogdiere 6.3.4 Diagram 3 toon ‘n respons op ‘n bepaalde omgewingstemperatuur. Watter diagram (1 of 2) toon ‘n respons van ‘n mens op dieselfde omgewingstemperatuur? Veduidelik jou antwoord. (3) 6.3.5 Beskryf hoe die proses in diagram 3 geïllustreer, help met die regulering van die hond se liggaamstemperatuur. (3) Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath A

6.2 Die grafiek hieronder toon die effek van stremmende oefening, gevolg deur 'n koue stort, op die

liggaamstemperatuur van 'n atleet.

6.2.1 Watter deel van die brein reageer op temperatuurveranderinge wat by A en B op die

grafiek plaasvind? (1)

6.2.2 Wat was die maksimum temperatuur bereik? (1)

6.2.3 Hoe lank het die persoon stremmende oefeninge gedoen? (1)

6.2.4 Waarom moet liggaamstemperatuur nie toegelaat word om te veel te fluktueer nie?

6.2.5 Watter diagram (I of II) sal die toestand van die vel na 15 minute

voorstel? (1)

6.2.6 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 6.2.5. (2)

26

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

(1)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!