Leerderbron Vraestel II
Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II
5.6 Bestudeer die diagram hieronder en antwoord die vrae wat volg. 5.6.1 5.6.2 5.6.3 5.6.4 24 Benoem die dele genommer 1 en 4. Skryf slegs die NOMMER van die kliere neer wat: (a) (b) (c ) (d) Die hormoon glukagon produseer 'n Hormoon wat die groei van langbene beheer, produseer 'n Jodiumbevattende hormoon produseer 'n Hormoon wat betrokke is by die herabsorpsie van sommige soute deur die niere, produseer Noem TWEE ooreenkomste tussen hormone en senuwees met betrekking tot hul funksies. Noem EEN funksionele verskil tussen hormone en motoriese senuwees. 5.7 Beskryf die rol van die hipotalamus en die byniere om veranderinge aan die bloedvate van die menslike vel te bring en verduidelik hoekom hierdie veranderinge plaasvind. Inhoud Sintese LET WEL: GEEN punte sal toegeken word indien die antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme aangebied word NIE. Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath (2) (4) (2) (2) (10) (17) (3) (20)
VRAAG 6 6.1 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg. C C 6.1.1 Identifiseer deel A en C. (2) 6.1.2 Watter verandering sal deel B ondergaan indien die omgewingstemperatuur skielik styg. (1) 6.1.3 Verduidelik die voordeel van die verandering in VRAAG 6.1.2 genoem, vir ‘n persoon. (4) 6.1. 4 (i) Gee die naam van die hormoon wat die teenoorgestelde uitwerking op Deel B sal hê as wat ‘n styging in die omgewingstemperatuur het. (1) (ii) Onder watter omstandighede sal die hormoon in VRAAG 6.1.4 (i) genoem, afgeskei word? (1) (iii) Verduidelik die betekenis van die uitwerking op deel B van die hormoon genoem in VRAAG 6.1.4 (i). (5) (iv) Watter uitwerking sal die hormoon in VRAAG 6.1.4 (i) genoem, op die aktiwiteit van die tiroïedklier hê? (1) (v) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.1.4 (iv). (2) 25 Deursnit deur die mens se vel Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath A B B
- Page 1 and 2: 1 METROPOLE EAST EDUCATION DISTRICT
- Page 3 and 4: 3 1.2 In Diagram I hieronder, is di
- Page 5 and 6: VRAAG 2 2.1 Bestudeer die onderstaa
- Page 7 and 8: 2.3 Bestudeer die onderstaande diag
- Page 9 and 10: 2.5 Bestudeer die diagram hieronder
- Page 11 and 12: VRAAG 3 3.1 Bestudeer die volgende
- Page 13 and 14: 13 3.3 ’n Persoon sit in ’n don
- Page 15 and 16: 3.4.3 Verduidelik jou antwoord in V
- Page 17 and 18: 3.8.2 Beskryf die meganisme wat die
- Page 19 and 20: 19 4.3 Teken ’n benoemde diagram
- Page 21 and 22: VRAAG 5 5.1 Bestudeer die volgende
- Page 23: 5.5 Bestudeer die onderstaande diag
- Page 27 and 28: 6.3 Bestudeer die volgende diagramm
- Page 29 and 30: 6.5.5 (i) Sal jy meer hitte deur jo
- Page 31 and 32: 7.5 Bestudeer die diagram hieronder
- Page 33 and 34: 8.1.5 Noem die volgende: (a) Die se
- Page 35 and 36: 8.4 Bestudeer die diagram hieronder
- Page 37 and 38: 8.6 Bestudeer die grafiek hieronder
- Page 39 and 40: 39 OMGEWINGSTUDIE BEVOLKINGS EN GEM
- Page 41 and 42: 41 Aangepas en saamgestel deur J. G
- Page 43 and 44: 1.6 Bestudeer die onderstaande tabe
- Page 45 and 46: 45 1.7 ‘n Insekplaag is per ongel
- Page 47 and 48: Die resultate word in die onderstaa
- Page 49 and 50: 1.10 Bestudeer die onderstaande dia
- Page 51 and 52: 1.12 Lees die artikel hieronder oor
- Page 53 and 54: 53 ADDISIONELE VRAE LEWENSPROSESSE
- Page 55 and 56: 55 ADDISIONELE VRAE OMGEWINGSSTUDIE
- Page 57 and 58: 1.3.1 Noem die volgende: (a) Gemeen
- Page 59: 59 1.6 Die geboortesyfer is die get
VRAAG 6

6.1 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg.

C

C

6.1.1 Identifiseer deel A en C. (2)

6.1.2 Watter verandering sal deel B ondergaan indien die omgewingstemperatuur

skielik styg. (1)

6.1.3 Verduidelik die voordeel van die verandering in VRAAG 6.1.2 genoem, vir ‘n persoon. (4)

6.1. 4 (i) Gee die naam van die hormoon wat die teenoorgestelde uitwerking op Deel B sal

hê as wat ‘n styging in die omgewingstemperatuur het. (1)

(ii) Onder watter omstandighede sal die hormoon in VRAAG 6.1.4 (i) genoem,

afgeskei word? (1)

(iii) Verduidelik die betekenis van die uitwerking op deel B van die hormoon genoem in

VRAAG 6.1.4 (i). (5)

(iv) Watter uitwerking sal die hormoon in VRAAG 6.1.4 (i) genoem, op die

aktiwiteit van die tiroïedklier hê? (1)

(v) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.1.4 (iv). (2)

25

Deursnit deur die mens se vel

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

A

B

B