Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

5.6 Bestudeer die diagram hieronder en antwoord die vrae wat volg. 5.6.1 5.6.2 5.6.3 5.6.4 24 Benoem die dele genommer 1 en 4. Skryf slegs die NOMMER van die kliere neer wat: (a) (b) (c ) (d) Die hormoon glukagon produseer 'n Hormoon wat die groei van langbene beheer, produseer 'n Jodiumbevattende hormoon produseer 'n Hormoon wat betrokke is by die herabsorpsie van sommige soute deur die niere, produseer Noem TWEE ooreenkomste tussen hormone en senuwees met betrekking tot hul funksies. Noem EEN funksionele verskil tussen hormone en motoriese senuwees. 5.7 Beskryf die rol van die hipotalamus en die byniere om veranderinge aan die bloedvate van die menslike vel te bring en verduidelik hoekom hierdie veranderinge plaasvind. Inhoud Sintese LET WEL: GEEN punte sal toegeken word indien die antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme aangebied word NIE. Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath (2) (4) (2) (2) (10) (17) (3) (20)

VRAAG 6 6.1 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg. C C 6.1.1 Identifiseer deel A en C. (2) 6.1.2 Watter verandering sal deel B ondergaan indien die omgewingstemperatuur skielik styg. (1) 6.1.3 Verduidelik die voordeel van die verandering in VRAAG 6.1.2 genoem, vir ‘n persoon. (4) 6.1. 4 (i) Gee die naam van die hormoon wat die teenoorgestelde uitwerking op Deel B sal hê as wat ‘n styging in die omgewingstemperatuur het. (1) (ii) Onder watter omstandighede sal die hormoon in VRAAG 6.1.4 (i) genoem, afgeskei word? (1) (iii) Verduidelik die betekenis van die uitwerking op deel B van die hormoon genoem in VRAAG 6.1.4 (i). (5) (iv) Watter uitwerking sal die hormoon in VRAAG 6.1.4 (i) genoem, op die aktiwiteit van die tiroïedklier hê? (1) (v) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.1.4 (iv). (2) 25 Deursnit deur die mens se vel Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath A B B

5.6 Bestudeer die diagram hieronder en antwoord die vrae wat volg.

5.6.1

5.6.2

5.6.3

5.6.4

24

Benoem die dele genommer 1 en 4.

Skryf slegs die NOMMER van die kliere neer wat:

(a)

(b)

(c )

(d)

Die hormoon glukagon produseer

'n Hormoon wat die groei van langbene beheer, produseer

'n Jodiumbevattende hormoon produseer

'n Hormoon wat betrokke is by die herabsorpsie van sommige soute

deur die niere, produseer

Noem TWEE ooreenkomste tussen hormone en senuwees met betrekking tot

hul funksies.

Noem EEN funksionele verskil tussen hormone en motoriese senuwees.

5.7 Beskryf die rol van die hipotalamus en die byniere om veranderinge aan die bloedvate van

die menslike vel te bring en verduidelik hoekom hierdie veranderinge plaasvind.

Inhoud

Sintese

LET WEL: GEEN punte sal toegeken word indien die antwoorde in die vorm van

vloeidiagramme of diagramme aangebied word NIE.

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

(2)

(4)

(2)

(2)

(10)

(17)

(3)

(20)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!