Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

5.3 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 5.3.1 Gee byskrifte vir die kliere genommer 1 en 2. (2) 5.3.2 Benoem hormoon A. (1) 5.3.3 Beskryf die negatiewe terugvoermeganisme wat in werking is wanneer die tiroksienvlak in die bloed te hoog is, soos aangedui deur proses C. (4) 5.4 Maak ‘n vloeidiagram van ‘n terugvoermeganisme tussen twee kliere wat tiroksienproduksie in mense beheer. (7) 22 Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

5.5 Bestudeer die onderstaande diagramme en beantwoord die vrae wat volg. 5.5.1 Identifiseer kliere B en C. (2) 23 5.5.2 'n Studie van al drie kliere in Diagram I toon dat hulle elk 'n groot hoeveelheid bloedkapillêre naby die selle bevat. Gee 'n verduideliking vir hierdie kenmerk. (2) 5.5.3 Al drie kliere in Diagram I is in die persoon wat in Diagram II getoon word, gestimuleer. Watter EEN van die kliere, A of B, is eerste gestimuleer? (1) 5.5.4 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 5.5.3 (5) 5.5.5 Wat gebeur met elk van die volgende by die persoon in Diagram II? (a) Bloedvoorsiening aan die dermkanaal (1) (b) Asemhalingstempo (1) (c) Haarerektorspiere van die vel (1) Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

5.3 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

5.3.1 Gee byskrifte vir die kliere genommer 1 en 2. (2)

5.3.2 Benoem hormoon A. (1)

5.3.3 Beskryf die negatiewe terugvoermeganisme wat in werking is wanneer die tiroksienvlak in die bloed te

hoog is, soos aangedui deur proses C. (4)

5.4 Maak ‘n vloeidiagram van ‘n terugvoermeganisme tussen twee kliere wat

tiroksienproduksie in mense beheer. (7)

22

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!