Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

VRAAG 1 2 LEWENSPROSESSE 1.1 Die volgende diagram toon ‘n ondersoek wat uitgevoer is om die plek waar ouksien in plante geproduseer word, te bepaal, en die invloed daarvan op groei en ontwikelling by plante. afgesnyde punt A B C ouksienpasta Planttakkies wat gebruik is in 'n ondersoek op ouksiene 1.1.1 Verduidelik waarom die syknoppe in B, en nie in C nie, in staat was om in sytakke te ontwikkel. (2) 1.1.2 Gee EEN moontlike afleiding wat vanaf die diagramme gemaak kan word aangaande die plek waar ouksiene geproduseer word. (1) 1.1.3 (a) Wat sal gebeur indien takkie B vir 'n paar dae van een kant belig word? (1) (b) Verduidelik jou antwoord by VRAAG 1.1.3(a). (2) Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

3 1.2 In Diagram I hieronder, is die groeipunt van ’n stingel geskei van die res van die plant deur ’n stuk plastiek. Dit word dan aan lig van slegs een kant af blootgestel. Diagram I Eksperiment Diagram II hieronder toon moontlike resultate. A B C D Diagram II Moontlike resultate 1.2.1 Watter groeihormoon word ondersoek? (1) 1.2.1 (i) Watter letter (A, B, C of D) van Diagram II, toon die korrekte resultaat wat na drie of vier dae verwag word? (1) (ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.2.1(i). (3) 1.2.3 (i) Filtreerpapier is deurlatend vir die hormoon wat ondersoek word. Indien dieselfde eksperiment herhaal word met ’n dun stukkie filtreerpapier in plaas van ’n stuk plastiek, watter letter (A, B, C of D) van Diagram II sal dan die korrekte resultaat aandui? (1) (ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.2.3(i). (3) lig plastiek Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

VRAAG 1

2

LEWENSPROSESSE

1.1 Die volgende diagram toon ‘n ondersoek wat uitgevoer is om die plek waar ouksien

in plante geproduseer word, te bepaal, en die invloed daarvan op groei en ontwikelling by

plante.

afgesnyde punt

A B C

ouksienpasta

Planttakkies wat gebruik is in 'n ondersoek op ouksiene

1.1.1 Verduidelik waarom die syknoppe in B, en nie in C nie, in staat was om in sytakke te

ontwikkel. (2)

1.1.2 Gee EEN moontlike afleiding wat vanaf die diagramme gemaak kan word aangaande die plek

waar ouksiene geproduseer word. (1)

1.1.3 (a) Wat sal gebeur indien takkie B vir 'n paar dae van een kant belig

word? (1)

(b) Verduidelik jou antwoord by VRAAG 1.1.3(a). (2)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!