16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

19

4.3 Teken ’n benoemde diagram van die deel van die menslike oor om die luggevulde holtes en

strukture wat dit bevat, aan te toon. (9)

4.4 ’n Persoon loop kaalvoet en trap met sy linkervoet in ’n doring. Hy lig onmiddellik sy linkervoet op

en balanseer hom op sy regtervoet. Verduidelik hoe die persoon dit regkry om balans en

liggaamsposisie te handhaaf. (15)

4.5 Bestudeer die volgende diagram van die menslike oor en beantwoord die vrae

wat volg.

A B C D E

Menslike oor

4.5.1 Deel A skei ‘n wasagtige stof af wat bekend staan as serumen.

Soms vorm die was ‘n soliede prop teen deel B.

(i) Noem TWEE funksies van serumen. (2)

(ii) Verduidelik die invloed op gehoor indien ‘n wasprop teen

deel B gevorm is. (3)

4.5.2 (i) Sal klankgolwe deel D bereik indien deel C verwyder is? (1)

(ii) Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)

4.5.3 Noem die deel van die brein waarna senuwee E senuwee-impulse

sal gelei en gee ‘n rede vir jou antwoord. (3)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!