Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

3.7 ‘n Persoon het aan ‘n eksperiment deelgeneem oor die respons van die oog op lig.‘n Lamp is op sewe verskillende posisies vanaf die person se gesig geplaas. Die deursnee van die person se pupil is by elke posisie gemeet. 16 Die tabel hieronder toon die deursnee van die person se pupil aan toe die lig op verskillende afstande vanaf die person se gesig geplaas is. Posisie van die lamp Deursnee van die pupil (mm) 1 1,2 2 1,8 3 2,4 4 3,0 5 3,6 6 4,2 7 4,8 3.7.1 (i) By watter posisie is die lamp die verste vanaf die oog geplaas? (1) (ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.7.1 (i). (2) 3.7.2 Die lamp is vanaf posisie 1 na posisie 2 verskuif. Wat het met die spiere in die iris gebeur wat veroorsaak het dat die pupil se deursnee verander het? (4) 3.8 Jabu het aan 'n eksperiment oor die oog se reaksie op lig deelgeneem. 'n Lamp is op sewe posisies van Jabu se gesig af geplaas. Die deursnee van Jabu se pupil is by elke posisie gemeet. Die resultate word in die tabel hieronder getoon. 3.8.1 (a) POSISIE VAN DIE DEURSNEE VAN DIE PUPIL LAMP (mm) 1 1,2 2 1,8 3 2,4 4 3,0 5 3,6 6 4,2 7 4,8 (b) By watter posisie was die lamp die verste van die oog af? Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2.1(a). Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath (1) (2)

3.8.2 Beskryf die meganisme wat die verandering in die deursnee van die pupil veroorsaak het toe die lamp van posisie 1 na posisie 2 verskuif is. (4) 3.9 Bestudeer die diagram hieronder wat 'n lengtedeursnee van 'n oog vertoon. 3.9.1 3.9.2 3.9.3 (a) (b) (c) (d) 1 2 17 'n Lengtedeursnee van 'n menslike oog Benoem dele 2, 3, 4 en 5 onderskeidelik. Noem en beskryf die proses wat veroorsaak dat deel 1 wyer raak. Noem hoe die volgende gebreke behandel kan word om sig te verbeter: Versiendheid Astigmatisme Katarakte Bysiendheid Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath 3 4 5 (4) (6) (4) (14)

3.8.2 Beskryf die meganisme wat die verandering in die deursnee van

die pupil veroorsaak het toe die lamp van posisie 1 na posisie 2

verskuif is. (4)

3.9 Bestudeer die diagram hieronder wat 'n lengtedeursnee van 'n oog vertoon.

3.9.1

3.9.2

3.9.3

(a)

(b)

(c)

(d)

1

2

17

'n Lengtedeursnee van 'n menslike oog

Benoem dele 2, 3, 4 en 5 onderskeidelik.

Noem en beskryf die proses wat veroorsaak dat deel 1 wyer raak.

Noem hoe die volgende gebreke behandel kan word om sig te verbeter:

Versiendheid

Astigmatisme

Katarakte

Bysiendheid

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

3

4

5

(4)

(6)

(4)

(14)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!