16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.7 ‘n Persoon het aan ‘n eksperiment deelgeneem oor die respons van die oog

op lig.‘n Lamp is op sewe verskillende posisies vanaf die person se gesig geplaas. Die deursnee van die

person se pupil is by elke posisie gemeet.

16

Die tabel hieronder toon die deursnee van die person se pupil aan toe die lig op verskillende afstande

vanaf die person se gesig geplaas is.

Posisie van die lamp Deursnee van die pupil (mm)

1 1,2

2 1,8

3 2,4

4 3,0

5 3,6

6 4,2

7 4,8

3.7.1 (i) By watter posisie is die lamp die verste vanaf die oog geplaas? (1)

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.7.1 (i). (2)

3.7.2 Die lamp is vanaf posisie 1 na posisie 2 verskuif. Wat het met die spiere in die iris gebeur wat veroorsaak

het dat die pupil se deursnee verander het? (4)

3.8 Jabu het aan 'n eksperiment oor die oog se reaksie op lig deelgeneem.

'n Lamp is op sewe posisies van Jabu se gesig af geplaas. Die deursnee van

Jabu se pupil is by elke posisie gemeet.

Die resultate word in die tabel hieronder getoon.

3.8.1 (a)

POSISIE VAN DIE

DEURSNEE VAN DIE PUPIL

LAMP

(mm)

1 1,2

2 1,8

3 2,4

4 3,0

5 3,6

6 4,2

7 4,8

(b)

By watter posisie was die lamp die verste van die oog af?

Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2.1(a).

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

(1)

(2)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!