16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.4.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.4.2 (i). (2)

3.4.4 Watter letter op die grafiek dui elkeen van die volgende aan:

(i) Die oog wat na ‘n nabygeleë stilstaande voorwerp kyk (1)

(ii) Die oog wat na ‘n voorwerp kyk wat na die waarnemer beweeg (1)

3.4.5 Verduidelik die betekenis van die elastiese geaardheid van die lens. (2)

3.5 Bestudeer die onderstaande diagramme wat visuele defekte aantoon en beantwoord die vrae wat volg.

3.5.1 Watter diagram (A of B) illustreer

(a) Bysiendheid (1)

(b) Versiendheid (1)

3.5.2 Vergelyk bysiendheid en versiendheid deur die onderstaande tabel te voltooi:

Bysiendheid Versiendheid

Vorm vanoogbal (a) (b)

Fokuspunt op retina vir

nabygeleë voorwerpe

(c) (d)

Regstelende tipe lens (e) (f)

Regstellende korneale

laserchirurgie

(g) (h)

(8)

3.6 Verduidelik die aard en behandeling van die volgende:

(a) astigmatisme (4)

(b) katarakte (2)

15

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!