16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

13

3.3 ’n Persoon sit in ’n donker kamer en bedek sy/haar een oog. ’n Dowwe elektriese gloeilamp, wat

verskillende afstande van die persoon af is, word vir een-minuut-intervalle vir ’n periode van 10 sekondes

aangeskakel. Die deursnee van die persoon se pupille word gedurende hierdie periode gemeet. Die

resultate verkry, word in die onderstaande grafiek getoon. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae

wat volg.

Deursneë van pupil (mm)

8

7

6

5

4

3

Verandering in pupilgrootte

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Tyd (minute)

3.3.1 Watter struktuur

2

in die oog beheer die grootte van die pupil? (1)

3.3.2 Tussen watter TWEE opeenvolgende tydintervalle het die volgende veranderinge in die deursnee van die

pupil plaasgevind?

1

(i) Kleinste toename (2)

(ii) Grootste toename (2)

3.3.3 Waarom het die deursnee van die pupil dieselfde gebly gedurende

die derde en vierde tydinterval? (1)

3.3.4 By watter tydinterval was die elektriese gloeilamp die verste weg van die persoon? Verduidelik jou

antwoord. (4)

3.3.5 Verduidelik die pupilmeganisme vir die periode tussen die 8 ste en 9 de minuut (4)

3.3.6 Beskryf die algemene verwantskap tussen die deursnee van die pupil en die afstand van die elektriese

gloeilamp van die oog. (2)

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!